Skip to content

Ramaphosa sê Suid-Afrika en Viëtnam moet saamwerk met vervaardiging van elektriese voertuie [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika en Viëtnam is verbind tot die oorskakeling na skoner vorme van energie. Ramaphosa het tydens die Viëtnam-SA Sakeforum in Hanoi gepraat. Hy sê Suid-Afrika bevorder hernubare energie- en groen waterstofprojekte, terwyl Viëtnam ook in volhoubare energie-infrastruktuur belê. Die president sê albei lande moet saamwerk met die vervaardiging van elektriese voertuie, batteryvervaardiging en skoon energietegnologie:

ENG RamaphosaonCollaboration