Skip to content

Ramaphosa ontvang eredoktorsgraad van die Universiteit van Malaya [KLANK]

# Die Universiteit van Malaya in Maleisië het ‘n eredoktorsgraad in Internasionale Betrekkinge aan president Cyril Ramaphosa toegeken. Dit is uit erkenning van sy uitstaande leierskap, bydraes tot internasionale betrekkinge en toewyding aan globale ontwikkeling. Hy is slegs die tweede Suid-Afrikaner, na die oorlede voormalige president Nelson Mandela, wat die onderskeiding ontvang het. Ramaphosa sê die eerbewys gee erkenning aan die stryd van die Suid-Afrikaanse nasie vir demokrasie en vryheid:

ENG RamaphosaonMalaya