Skip to content

Ramaphosa beskryf AU Waterbeleggingsberaad as ‘n stap na veilige toegang tot water [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa het die Afrika-Unie se Afrika-Waterbeleggingsberaad in Kaapstad geloof as ‘n deurslaggewende oomblik vir Afrika en die wêreldbeweging vir veilige toegang tot water. Ramaphosa sê die geleentheid is daarop gemik om jaarliks 535-miljard-rand beskikbaar te stel om teen 2030 Afrika se waterbeleggingskloof te oorbrug. Hy het verder beklemtoon die beraad sal pasmaak-beleggings bevorder en waterkwessies op groot wêreldplatforms blootstel:

ENG-RamaphosaOnWaterSummit