# President Cyril Ramaphosa sê streeksamewerking is belangriker as ooit tevore weens internasionale onsekerheid en verskuiwende voorsieningskettings. Hy het tydens die Suider-Afrikaanse Doeane-unie se beraad in Kaapstad gesê geen Afrikaland kan alleen floreer in die huidige ekonomiese klimaat nie. Rampaphosa beskryf die unie as ‘n veerkragtige instelling wat reeds 116 jaar deur aansienlike wêreld- en streeksveranderings voortbestaan. Hy sê dit sal streeksintegrasie vertsterk en ekonomiese veerkragtigheid bevorder:
Ramaphosa bepleit sterker streeksamewerking deur Doeane-unie [KLANK]
ENG-RamaphosaOnSacu