Skip to content

Professor by Maties berei voor vir die Gornergrat Zermatt-marathon om kinderlewens te red [KLANK]

# Die hoof van die Tygerbergse hospitaal se Kliniese Eenheid vir Pediatriese Pulmonologie, Pierre Goussard, gaan volgende Saterdag aan die Gornergrat Zermatt-marathon in Switserland deelneem. Sy departement het dringend ‘n Olympus-bronkoskoop nodig, ‘n gesofistikeerde instrument wat dokters in staat stel om die lugweë van babas en kinders in kritieke toestand te ondersoek. Goussard wat ook ‘n professor aan die Universiteit Stellenbosch is, sê sedert die bekendstelling van sy Given Gain-veldtog het hy tot dusver 46-duisend-760-rand ingesamel, sowat 12-persent van sy teiken:

ENG GoussardonMarathon