Skip to content

Polyco en Wes-Kaapse regering brei skoolherwinningsveldtog na 13 nuwe skole uit [KLANK]

# Die plastiek-herwinningsorganisasie, Polyco en die Wes-Kaapse regering sal hul skool-herwinningsprogram vanjaar uitbrei na nog 13 skole. Elke skool sal meer as 380-duisend-rand ontvang om herwinningsentrums te bou, leerders oor herwinning op te voed en werk vir plaaslike gemeenskapslede te skep. Chantal Philander van Polyco sê die program help skole om geld te verdien met herwinbare materiaal wat ingesamel en dan verkoop word deur die Packa-Ching-model:

ENG PhilanderOnMoreSites