# PepsiCo South Africa en Polyco het ‘n vennootskap gevorm om vroulike herwinners in Pinetown, KwaZulu-Natal, te borg deur die Dignity Foundation en die Supa Mama Women in Recycling-inisiatief. Dit bied finansiële ondersteuning en hulpmiddels soos herwinningstrollies en waardigheidpakkies om die omstandighede waaronder hulle werk te verbeter en moontlike inkomste vir die vroue te verseker. Chantal Philander van Polyco sê met ‘n gesamentlike belegging van meer as 387-duisend-rand het die borgskap 40 spesiaal ontwerpte trollies afgelewer:
PepsiCo SA en Polyco se samewerking bevorder waardigheid en volhoubaarheid vir vroulike herwinners in KZN [KLANK]
ENG ChantalonSponsorship