# ’n Onlangs opname het oorweldigende steun getoon vir die oorskakeling van fossielbrandstowwe na hernubare energie. Die opname deur E3G en vennote sluit een-duisend-477-sake-leiers in, waaronder 104 van Suid-Afrika. Dit toon dat 97-persent van die bestuurders die vermindering van steenkoolgebruik steun, terwyl 87-persent regerings aanmoedig om voorkeur te gee aan hernubare beleggings. In Suid-Afrika ondersteun 95-persent die oorskakeling, en noem energie-sekerheid, werkskepping en globale handels-gevare as belangrike faktore.
Opname wys hernubare energie is die sleutel tot mededingendheid en beleggings