Skip to content

Oos-Kaap vier Mazaleni en Nayimuli’s se kroning by Mej Suid-Afrika-kompetisie [KLANK]

# Die Oos-Kaapse regering het die nuwe Mej. Suid-Afrika, Qhawekazi Mazaleni, gelukgewens. Die 24-jarige, wat in die Falakahla-neersetting in Dutywa gebore en in Oos-Londen getoë is, is Saterdag as Mej. Suid-Afrika tydens ‘n spog-seremonie by die SunBet Arena in Menlyn, Pretoria-Oos gekroon. Nog ‘n Oos-Kaapse skoonheid, Melissa Nayimuli, is die nuwe Mej. Heelal SA en sal die land in Thailand verteenwoordig. Die provinsiale regeringswoordvoerder, Khuselwa Rantjie, sê die twee is ware ambassadeurs vir die Oos-Kaap:

ENG RantjieOnTriumohs