# Die minister van Hoër Onderwys, Wetenskap en Innovering, Blade Nzimande, sê die Suid-Afrikaanse Vroue in Wetenskap-toekennings is noodsaaklik om vroue te motiveer en meisies aan te moedig om loopbane in wetenskap, tegnologie, ingenieurswese en wiskunde te volg. Hy sê die toekennings vorm deel van ‘n breër hervormings-program, ondersteun deur beurse, nagraadse befondsing en bystand vir opkomende navorsers. Nzimande sê vroue het reuse- potensiaal:
Nzimande loof vroue se potensiaal in wetenskap [KLANK]
ENG-NzimandeOnScienceWomen