# ‘n Erge koue front sal die Wes- en die Noord-Kaap na verwagting vanaf Woensdag tot Vrydag tref. ‘n Voorspeller by die Suid-Afrikaanse Weerdiens, Lehlohonolo Thobela, sê wanneer die stelsel ooswaarts beweeg, sal sterk wind die Oos-Kaap en binnelandse provinsies beïnvloed:
Nog ‘n onverbiddelike koue front sal die Wes- en Noord-Kaap vanaf Woensdag tref [KLANK]
ENG ThobelaOnColdFront