# The Independent Electoral Commission says its online voter registration portal has boosted the accuracy and stability of the voters’ roll ahead of the local government elections. CEO Sy Mamabolo says about 376-thousand new voters registered online between January and May, with most users being young South Africans. Mamabolo confirmed that 27.9-million South Africans have […]
# The National Prosecuting Authority will re-enrolled the extortion case against taxi boss Joe Sibanyoni and his co-accused at the Delmas Magistrate’s Court in Mpumalanga tomorrow due to security concerns. NPA spokesperson Kaizer Kganyago says Sibanyoni, Daniel Masilela, Phillimon Msiza and Oupa Sindane faces allegations of extorting more than two-million-rand in protection fees from a […]
# The Motor Industry Staff Association has expressed deep concern about the rising kidnapping crisis in Gauteng. Police statistics show an average of 27 kidnappings, robberies or ransom cases every day, with Gauteng recording more than two-thousand-400 cases in just three-months. The association’s Phakamile Hlubi-Majola says the crimes are becoming more organised and remain a […]
# AgriSA bepleit die vinniger toediening van entstowwe en langtermyn-hervormings in biosekerheid met die regering wat steeds teen die uitbreking van bek-en-klouseer veg. Die organisasie sê meer as 11-miljoen dosisse entstof word teen die einde van die maand in die land verwag, maar stadige verspreiding in sekere provinsies is kommerwekkend. AgriSA se uitvoerende hoof, Johann […]
# Die bevelvoerder van Hamas se militêre vleuel, Mohammed Odeh, is in ‘n Israelse aanval in die Gazastrook dood, slegs dae nadat sy voorganger in ‘n soortgelyke aanval gesterf het. Ten minste drie Palestyne is dood en tientalle is beseer in die aanval op ‘n gebou in een van Gaza-stad se besigste markgebiede. ‘n Plaaslike […]
# AgriSA has called for faster vaccine rollouts and long-term biosecurity reforms as the government continues battling the foot-and-mouth disease outbreak. According to the organisation, more than eleven-million vaccine doses are expected in the country by the end of this month, but slower rollout in some provinces remains a concern. AgriSA CEO Johann Kotzé says […]
# Die Minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, het in die Parlement aangekondig daar word beplan om raadgewende nasionale skermtydriglyne vir kinders tussen twee en ses jaar oud in te stel. Die beleid het ten doel om vroeëkinderontwikkeling te beskerm deur nie-opvoedkundige skermblootstelling wat verbind met agterstande in taalontwikkeling, denkvermoë en sosiale vaardighede te beperk. […]
# Die Stad Johannesburg waarsku die publiek teen bedrieglike kommunikasie wat verbind word aan die speaker se kantoor. Woordvoerder Vusi Gumbi sê die speaker se kontaknommer is na bewering gekloon en gebruik om belanghebbendes te mislei oor sake rakende Marble Towers, ‘n 32-verdieping gebou in die middestad wat ‘n teiken van omvangryke bedrog is. Gumbi […]
# Huurders van die George Asaba-woonstelle in Pretora-Wes, sal binnekort ander blyplek moet kry na die Hooggeregshof in Pretoria ten gunste van die Stad Tshwane beslis het om die gebou te sloop. Die uitspraak volg na bevind is die struktuur is onwettig opgerig en voldoen nie aan munisipale regulasies nie. Die besluit laat die stad […]