# Huurders van die George Asaba-woonstelle in Pretora-Wes, sal binnekort ander blyplek moet kry na die Hooggeregshof in Pretoria ten gunste van die Stad Tshwane beslis het om die gebou te sloop. Die uitspraak volg na bevind is die struktuur is onwettig opgerig en voldoen nie aan munisipale regulasies nie. Die besluit laat die stad […]
# Die Nasionale Gesondheidsdepartement digitaliseer verkrygingstelsels om korrupsie in openbare hospitale te bekamp. Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, het die hervormings aangekondig tydens ‘n besoek aan die Charlotte Maxeke Akademiese Hospitaal in Johannesburg. Dit volg op kritiek oor vertragings met herstelwerk ná die brand van 2021. Motsoaledi sê elektroniese verkryging sal deursigtigheid en verantwoordbaarheid […]
# Die Verkiesingskommissie gaan ‘n konsep-gedragskode oor waninligting vir openbare kommentaar vrystel voor die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November. Uitvoerende hoof Sy Mamabolo het in Midrand gesê die kode moet die integriteit van die verkiesingsproses beskerm teen gemanipuleerde en bedrieglike aanlyn inhoud op sosiale media. Hy bevestig die kommissie werk saam met burgerlike samelewingsgroepe om […]
# AfriForum het die Hooggeregshof in Pretoria genader om minister Gayton McKenzie se besluit om Graaff-Reinet se naam te verander, te hersien ná ‘n kennisgewing in die Staatskoerant 21 voorgestelde naamsveranderinge gelys het. Alana Bailey van Afriforum voer aan die proses is ongrondwetlik, duur en die inwoners is daarteen gekant. Sy sê die stap kan […]
# Die DA sê die Parlement se ampsklag-proses oor die Phala Phala-saak moet voortduur ondanks president Cyril Ramaphosa se aansoek om ‘n regs-hersiening. Die party vra die Parlement om dringend die reëls en verwysingsraamwerk vir die ampsklag-komitee af te handel soos die Konstitusionele Hof gelas het. Woordvoerder George Michalakis kritiseer Ramaphosa se plan om moontlik […]
# More than 100 blankets collected during a special community initiative at the Voortrekker Monument, are now on their way to old age homes, care facilities and other vulnerable communities across Pretoria. This comes as the winter cold started to bite. The project is a collaboration between Solidarity’s Helpende Hand, the Jacaranda Beetle Club and […]
# The Electoral Commission will soon release a draft code of conduct on misinformation for public comment ahead of the November 4 local government elections. Speaking in Midrand, CEO Sy Mamabolo said the code aims to protect the integrity of the electoral process from manipulated and fraudulent online content on social media. He confirmed the […]
# The DA says Parliament’s impeachment process linked to the Phala Phala matter must continue despite president Cyril Ramaphosa’s court review application. The party urges Parliament to urgently finalise the rules and terms of reference for the impeachment committee, in line with a Constitutional Court order. Spokesperson George Michalakis criticises Ramaphosa’s plan to possibly seek […]
# Over 500 children with suspected and confirmed cases of measles have died in Bangladesh since March. The government has been running a mass vaccination campaign to slow the spread and save lives. In just over two months, the number of suspected cases have reached over 60-thousand. The exact number has not been confirmed, as […]