The headlines of the leading newspapers on 24 August 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports on the ANC’s election manifesto launched in Johannesburg over the weekend. The paper writes the party has spelled out six points that include job creation, accountable financial management and community participation. # And the Netwerk24 website: Reports the ANC is […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 24 Augustus 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig oor die ANC se verkiesingsmanifes wat die naweek in Johannesburg bekendgestel is. Die koerant skryf die party het ses punte uitgespel wat onder meer werkskepping, verantwoordbare finansiële bestuur en gemeenskapsdeelname insluit. # En die Netwerk24-webblad: Berig die ANC ondervind […]
# ʼn Berg vullis by ʼn stortingsterrein in Conakry, Guinee, het ineengestort en 30 lewens, waaronder vyf kinders, geëis. Minstens 22 ander is beseer. Reddingspanne soek steeds na oorlewendes onder die puin. Volgens berigte het die voorval plaasgevind minder as ʼn week nadat die regering planne aangekondig het om die terrein te sluit en die […]
# President Cyril Ramaphosa het die minister van Kleinsake-ontwikkeling, Stella Ndabeni-Abrahams, as waarnemende minister van Gesondheid aangestel in die plek van Aaron Motsoaledi. Minister Motsoaledi is steeds met siekteverlof. Die Presidensie sê Ndabeni-Abrahams sal van vandag af tot 30 September al die minister van Gesondheid se funksies oorneem. Hy sê Ramaphosa doen die aanstelling volgens […]
# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, sê munisipale infrastruktuur is noodsaaklik vir dienslewering en ekonomiese groei. Hy het in Kaapstad by die simposium vir volhoubare infrastruktuurontwikkeling in Suid-Afrika gepraat. Die geleentheid wat tans plaasvind, bring uiteenlopende rolspelers byeen. Dit sluit in beleggers, finansiële instellings, beleidmakers, meningsvormers en ander belangrike vennote wat […]
# Minister of Justice and Constitutional Development, Mmamoloko Kubayi, says the partnership between government and the faith community is important in addressing societal challenges and building stronger, safer communities. She delivered the keynote address at the St Paul African Apostolic Church’s Annual Feast in Moletsane, Soweto, Johannesburg, yesterday. Kubayi, who also chairs the Inter-Ministerial Committee […]
# Motorsport: McLaren-renjaer Lando Norris het die Nederlandse Grand Prix gewen. Die Brit het voor die Mercedes-paar, Kimi Antonelli en George Russell, oor die wenstreep gejaag. Lewis Hamilton en Charles Leclerc van Ferrari is onderskeidelik vierde en vyfde. Die tuisskare se gunsteling, Max Verstappen van Red Bull, is uit na slegs een ronde. Die uitslag […]
# Tennis: Frenchman Arthur Fils claimed the biggest title of his career at the Cincinnati Open. The 21st seed defeated American Frances Tiafoe, 6-3, 1-6, 6-0, to secure his first ATP Masters 1000 crown. Fils has now moved up ten spots to a career-high eleventh in the world rankings. In the women’s draw, American Coco […]
# President Masoud Pezeshkian van Iran beskryf die memorandum van verstandhouding wat middel-Junie met Amerika onderteken is, as die beste manier om weg te beweeg van ʼn situasie van “nie oorlog of vrede” nie. Die memorandum het ʼn tydperk van 60 dae begin vir onderhandeling om die oorlog te beëindig en ʼn ooreenkoms oor Teheran […]