# Die SAKP kritiseer die ANC omdat die regerende party weier om deel te neem aan die komende Konferensie van Linkses. Die konferensie met die tema “Building a Left Movement for Working-Class and Popular Power”, sal deur verskeie linkse politieke partye en vakbonde bygewoon word. Die ANC se sekretaris-generaal Fikile Mbalula sê dis ʼn politieke […]
# Die minister van Menslike Nedersettings, Thembi Simelane, het erken dat die lewering van behuising nie die teikens haal nie. Slegs 23-duisend-27 behuisingseenhede is gelewer teenoor die teiken van 37-duisend-779 die vorige boekjaar. Sy het ʼn begroting van 26,972-miljard-rand vir die 2026/2027-boekjaar ter tafel gelê. Simelane sê die departement sal optree teen kontrakteurs wat agter […]
# President Donald Trump sê daar is steeds hoop vir ʼn ooreenkoms met Iran, maar waarsku dat Teheran se pogings om hom te oorleef nie gaan werk nie. Die memorandum van verstandhouding wat onderhandel word, sluit blykbaar in dat Amerikaanse magte uit die omgewing van Teheran onttrek en die blokkade van Iranse hawens opgehef word. […]
# The US military carried out new strikes in Iran on Wednesday, targeting a site around the Strait of Hormuz. Officials believe the site posed a threat to US forces and commercial maritime traffic in the Strait, which normally transports a fifth of the world’s oil. Multiple Iranian drones were also reportedly shot down and […]
# Tennis: Twenty-four time major champion, Novak Djokovic, is through to the third round of the French Open, after seeing off Frenchman Valentin Royer, 6-3, 6-2, 6-7, 6-3. The Serbian will next face Brazil’s Joao Fonseca, who defeated Croatian Dino Prizmic, 3-6, 4-6, 6-3, 6-1, 6-2. Germany’s Alexander Zverev eased past Czech Tomas Machac, 6-4, […]
# Die Johannesburgse onderburgemeester en burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Loyiso Masuku, sê hoewel die metro se finansies onder geweldige druk is, het dit nie ineengestort nie. Sy het ‘n begroting van 971-miljard-rand vir die 2026/2027-boekjaar ter tafel gelê. Die begroting sluit strawwe tariefverhogings in, met waterpryse wat met 12,5-persent styg, elektrisiteit met 8,63-persent en sanitasie met […]
# The Border Management Authority says of the 300 Ghanaians who took up their government’s offer of repatriation, 295 were found eligible to depart South Africa on a chartered flight from OR Tambo International Airport yesterday. This follows a wave of protests against illegal immigration, sparking fear of a resurgence of xenophobic violence. BMA’s Mmemme […]
# Die Verkiesingskommissie sê ongeregverdige aanvalle op die integriteit van die verkiesingsproses beskadig nie net individuele of institusionele reputasies nie; hulle berokken blywende skade aan die land se grondwetlike struktuur. Die totale aantal geregistreerde kiesers staan op 27,9-miljoen Suid-Afrikaners voor die plaaslikeregeringsverkiesing in November. Die voorsitter van die OVK, Mosotho Moepya, sê die verdediging van […]
# Rugby: Die Blitsbok-speler Gino Cupido sê hulle sal hierdie naweek van vooraf begin, ondanks hul onlangse suksesse. Suid-Afrika het die internasionale sewesreeks beklink voordat hulle in Hongkong die eerste van drie wêreldkampioenskaps-toernooie gewen het. Die tweede vind hierdie naweek in Valladolid, Spanje, plaas, waar die Blitsbokke teen Groot-Brittanje, Kenia en Australië in Groep A […]