Skip to content

Politieke ontleder Mtimka waarsku onderlinge gevegte kan ANC se uitvoering van verkiesingsbeloftes belemmer [KLANK]

# Die politieke ontleder Ongama Mtimka vergelyk die ANC se huidige posisie met dié van ʼn sportafrigter met ʼn uitstekende wedstryd-plan, maar sonder die organiserings-vermoë om dit uit te voer. Die party se manifes bevat ses belangrike voorkeur-gebiede gemik op die herstel van openbare vertroue, insluitend aandag aan dienslewerings-probleme. Mtimka het aan Newzroom Afrika gesê ʼn begeerte vir etiese, bevoegde leierskap word uiteengesit, maar die kandidate-kortlys vertel ʼn heeltemal ander storie:

ENG MtimkaOnLeadership