# Zambia’s election dispute has escalated, with courts across the country sealed off on the final day for filing a legal challenge to president Hakainde Hichilema’s re-election. Lawyers were reportedly turned away from court buildings in Lusaka by armed men, while police tape blocked access. Opposition candidate Brian Mundubile, who came second in the 13 […]
# Four people have been arrested in Kenya as investigators try to establish what killed 18 elephants in the Amboseli ecosystem. The Kenyan Wildlife Service says the animals died between June and last month, with preliminary laboratory tests pointing to possible poisoning. Earlier findings suggested cyanide may have been present in pesticide-contaminated tomatoes eaten by […]
# A fast-moving fire is threatening the US city of Reno in Nevada, with nearly 90-thousand people ordered to evacuate or told to prepare to leave. The Hawk Fire has burned more than four-thousand hectares and remains completely uncontained. Around 42-thousand residents are under mandatory evacuation orders, while another 45-thousand are in a warning zone. […]
# Noorweë se minister van Energie, Terje Aasland, sê die land sal voortgaan om sy olie- en gasbronne in die Barents-see te ontwikkel, ongeag die Europese Unie se steun vir ‘n verbod op verdere olie- en gasontwikkeling in die Arktiese gebied. Noorweë het Europa se grootste verskaffer van aardgas geword ná Rusland se inval in […]
# Forum for South Africa verwelkom die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, se ingryping om ‘n aanval op ‘n senior amptenaar te help voorkom. Die amptenaar het glo geweier om twyfelagtige kontrakte te onderteken en toe die teiken geword van ‘n beweerde moordkomplot. Die forum se leier, Tebogo Mashilompane, sê geen staatsamptenaar […]
# Die DA se burgemeesterskandidaat in Emfuleni, Solomon Chabalala, sê die inhegtenisneming van sewe werknemers wat inwoners glo laat betaal vir onwettige heraansluitings, beklemtoon diepgewortelde korrupsie. Hy het aan Newzroom Afrika gesê daar is ‘n gebrek aan politieke wil om die Gautengse owerheid reg te ruk, aangesien swak gevolgsbestuur en onvoldoende interne beheermaatreëls werknemers toelaat […]
# Business Leadership South Africa sê ‘n regering verbind tot hervorming en die skepping van ‘n pro-groei-beleidsomgewing, tesame met ‘n sakevennoot verbind tot suksesvolle inwerkingstelling, sal waarskynlik lei tot meer belegging. President Cyril Ramaphosa het verlede week fase-3 van die vennootskap tussen die regering en die sakewêreld bekendgestel, gemik daarop om die bruto binnelandse produk […]
# The Department of Correctional Services has disputed claims that Vusimuzi “Cat” Matlala’s legal team was denied sufficient time to consult with him. Madlanga Commission evidence leader Alida Hassim read correspondence into record indicating the lawyers had consulted with Matlala for three days. Matlala’s lawyer, Fatima Missi, maintains access was affected by Correctional Services’ procedures. […]
# Suid-Soedan se president, Salva Kiir, is in Suid-Afrika vir ‘n amptelike besoek en sal na verwagting hoëvlak-gesprekke met president Cyril Ramaphosa voer. Ramaphosa is voorsitter van die Afrika-Unie se ad hoc-komitee oor Suid-Soedan. Die gesprekke vind plaas te midde van toenemende kommer oor die uitvoer van Suid-Soedan se hersiene vredesooreenkoms voor die verkiesing later […]