# Mpumalanga taxi boss Joe Sibanyoni and his three co-accused have been granted 70-thousand-rand bail each by the Delmas Magistrate’s Court. The case was previously struck off the roll after the state prosecutor failed to appear in the Kwaggafontein Magistrate’s Court. Sibanyoni, Bafana Sindane, Phillmon Msiza and Daniel Masilela face charges of extortion and money […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare het die bekendstelling van die nuwe aanlyn, regstreekse werknemer-bevestigingsportaal verwelkom. Die portaal van die Departement van Binnelandse Sake ondersteun die regering se pogings om spookwerknemers en betalings-onreëlmatighede uit te skakel, wat die nasionale fiskus verlede jaar na raming 3,9-miljard-rand gekos het. Claude Naicker van die vakbond sê betaalstaatbedrog lei kritieke […]
# Eskom beplan om ‘n nuwe voorafbetaalde elektrisiteitstelsel genaamd Easy Electricity bekend te stel, wat verbruikers toelaat om krag in rand of kilowatt-ure te koop. Eskom sê dit sal elektrisiteitsaankope vereenvoudig en huishoudings help om hul verbruik beter te bestuur. Die nuwe krag-eenhede sal nie na 12 maande verval soos tans die geval is nie. […]
# The DA has called for criminal investigations into former Social Development minister Sisisi Tolashe to continue despite the ANC instructing her to resign as a Member of Parliament and as ANC Women League president. Tolashe faces allegations linked to ethics breaches, undisclosed benefits and irregular appointments. The DA and ActionSA laid complaints with Parliament’s […]
# ‘n Taxibaas van Mpumalanga, Joe Sibanyoni, en Bafana Sindane het ‘n dringende aansoek by die Hooggeregshof in Mbombela ingedien om te verhoed dat hul afpersingsaak weer op die rol geplaas word. Hulle regsverteenwoordiger voer aan die lasbriefprosedure was foutief en die beskuldigdes is nie voortvlugtend nie. Die Nasionale Vervolgingsgesag se woordvoerder, Kaizer Kganyago, sê […]
# EFF leader Julius Malema says Africa cannot claim to fully support liberation while Western Sahara issues remains unresolved. Speaking at the EFF Africa Day Summit in Pretoria, Malema said the Sahrawi people struggle for self-determination under Moroccan occupation. He also warned that conflicts in countries including the Democratic Republic of Congo, Sudan and Somalia […]
# Minstens 16 leerders is dood en meer as 70 beseer in ‘n brand wat in die vroeë oggendure in ‘n koshuis aan die Utumishi Girls Academy in Gilgil, Kenia uitgebreek het. Daar was 220 leerders in die koshuis. Die polisie sê soek- en reddingsoperasies duur voort en die dodetal sal na verwagting styg. Polisiebevelvoerder […]
# Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement het die uitkomste vrygestel van toelatingsaansoeke wat betyds was vir grade R, 1 en 8 in 2027. Skole bepaal die uitslae van toelatingsaansoeke volgens hul toelatingsbeleide. Ouers met plasingsaanbiedings het tot 15 Junie om hul keuses te bevestig. LUR David Maynier sê dit is nog baie vroeg in die proses en […]
# EFF Leader Julius Malema says Africa remains economically imbalanced due to a lack of industrialisation despite its vast natural resources. Speaking at the EFF Africa Day Summit in Pretoria, Malema said Africa contributes only about 2.5-percent to the global economy while accounting for nearly 18-percent of the world’s population. He called for greater investment […]