# Soccer: Health authorities in Mexico have tightened Ebola screening measures ahead of the 2026 FIFA World Cup as countries prepare for increased international travel and large crowds. Officials say enhanced monitoring is being introduced at airports, border posts and public health facilities to detect possible cases early and prevent cross-border transmission. The measures include […]
# Die MK-party se hoofsweep, Mmabatho Mokoena-Zondi, is in hegtenis geneem op aanklagte van bedrog. Die Direktoraat van Prioriteitsmisdaadondersoeke sê Mokoena-Zondi het na bewering in 2024 vier navorsers gewerf en tussen 50- en 60-persent van hul salarisse geëis, en beweer die geld was nodig vir regskoste verbonde aan die party se president, Jacob Zuma. Die […]
# Paroolbeamptes van die Departement van Korrektiewe Dienste sê hulle het te min hulpbronne, is onderbeman en oorweldig, en moet weekliks groot getalle paroolgangers monitor. ‘n AmaBhungane-ondersoek het aan die lig gebring die departement kan nie rekenskap gee van bykans 28-duisend voortvlugtige hoërisiko-paroolgangers nie. Daar is tans 44-duisend-857 paroolgangers en slegs 968 paroolbeamptes. AmaBhungane sê […]
# Die Nkabinde-ondersoek het bevestig alle openbare verhore oor die Suid-Gautengse Direkteur van Openbare Vervolging, Andrew Chauke, se geskiktheid om die amp te beklee is afgehandel. Finale skriftelike voorleggings van getuienisleiers en Chauke se regspan is nou ontvang. President Cyril Ramaphosa het die ondersoek in September 2025 van stapel gestuur ná bewerings van wangedrag en […]
# The MK Party chief whip Mmabatho Mokoena-Zondi has been arrested on fraud charges. The Directorate for Priority Crime Investigation says Mokoena-Zondi allegedly recruited four researchers into the party and demanded between 50- and 60-percent of their salaries in 2024, claiming the money was needed for legal costs linked to the party’s president, Jacob Zuma. […]
# The Western Cape Department of Education has released the outcomes of the on-time admissions applications for Grade R, 1 and 8 in 2027. Schools determine the outcome of admissions applications based on their admissions policies. Parents with offers have until 15 June to confirm their choices. MEC David Maynier says they are still very […]
# Rugby: Drie Suid-Afrikaanse spanne speel die naweek in die kwarteindronde van die Verenigde Rugbykampioenskap. Die Bulle verwelkom Saterdagmiddag een-uur die Ierse span Munster op Loftus, gevolg deur die wedstryd tussen die Stormers en Cardiff in Kaapstad half-vier. Die Leeus speel nege-uur die aand in ‘n wegwedstryd teen Leinster in Ierland. In die ander kwarteindstryd […]
# Inwoners van die Stad Kaapstad het nog ‘n kans om kommentaar te lewer op die begroting vir 2026/27. Dit volg nadat die Wes-Kaapse Hooggeregshof bevind het die metro se eiendomswaarde-gebaseerde vaste koste vir skoonmaakheffings en water en sanitasie onwettig is. ‘n Belangrike gevolg is dat die metro moet terugkeer na die gebruik van watermetergrootte […]
# The Department of Correctional Services’ parole monitors say they are under-resourced, understaffed and overwhelmed, having to monitor large numbers of parolees weekly. An AmaBhungane investigation has revealed the department cannot account for almost 28-thousand high-risk parolees who have absconded. Presently, there are 44-thousand-857 active parolees in the country, with only 968 monitors. AmaBhungane says the […]