Skip to content

Gauteng ontvang 28 000 bykomende dosisse Lenacapavir om MIV-voorkoming uit te brei [KLANK]

# Die Gautengse Gesondheidsdepartement het nog 28-duisend-593 Lenacapavir-aanvangspakkies ontvang om in 133 gesondheidsgeriewe te versprei. Die nuwe ses-maandelikse inspuitbare middel is meer as 96-persent doeltreffend met die voorkoming van MIV. Woordvoerder Steve Mabona sê die jongste besending sal kliniek-voorraad aanvul in Tshwane, Johannesburg en Sedibeng wat tydelike tekorte ervaar het ná die hoë vraag. Hy sê Gauteng beoog om teen Maart volgende jaar 114-duisend-160 geskikte gebruikers op Lenacapavir te plaas:

ENG MabonaOnLenacapavir