# Cricket: Royal Challengers Bengaluru will face Gujarat Titans in the IPL 2026 final tomorrow at the Narendra Modi Stadium. RCB secured their spot by dominating the Titans by 92 runs in Qualifier 1, fueled by Rajat Patidar’s explosive 93. Gujarat rebounded in Qualifier 2, chasing down 215 against Rajasthan Royals thanks to a masterclass […]
# President Cyril Ramaphosa has expressed appreciation after receiving the second interim report from the Madlanga Commission of Inquiry. The commission, chaired by retired Constitutional Court Justice Mbuyiseli Madlanga, was established in July 2025 to investigate corruption and interference within the criminal justice system. Presidency spokesperson Vincent Magwenya says the president will study the report […]
# Die Suid-Afrikaanse Buro vir Standaarde het bevindings aanvaar van ‘n forensiese ondersoek wat ernstige bestuurs-, verkrygings- en arbeidsonreëlmatighede bevestig wat verklikkers in 2024 uitgewys het. Die ondersoek het bewyse van onreëlmatige uitgawes, onverklaarde belangebotsings, gebrekkige werwingsprosesse en verkrygingsoortredings aan die lig gebring. SABS-raadsvoorsitter, Mzubanzi Bismark Tyobeka, sê ingrypings, insluitend dissiplinêre stappe, is aan die […]
# Die adjunkpresident van die Konstitusionele Hof, Regter Dunstan Mlambo, het die uittredende regter Zukisa Tshiqi geprys vir haar toewyding en bydrae tot Suid-Afrika se regbank en die Grondwet vir die afgelope 21 jaar. Tshiqi het in die laat 1980’s begin met haar regsloopbaan en in 2005 by die Hooggeregshof in Johannesburg aangesluit, later by […]
# Die waarnemende provinsiale kommissaris in KwaZulu-Natal, Phumelele Makoba waarsku daar sal streng opgetree word teen enige gewelddadige optrede wat verband hou met die All Truck Drivers Forum South Africa se betoging op die N2- en N3-snelweë vandag. Makoba sê planne is gereed en die situasie word dopgehou om wet en orde in die provinsie […]
# Tennis: Brazilian teenager Joao Fonseca knocked Novak Djokovic out in the third round of the French Open on Friday to scupper the Serbian’s quest for a record 25th Grand Slam. The 19-year-old Fonseca rallied from two sets down for the second straight match to stun Djokovic with a phenomenal display of power-hitting. Fonseca triumphed […]
# Hamas sê ‘n verklaring deur die Israelse eerste minister Benjamin Netanyahu dat sy land sy beheer in Gaza sal uitbrei, beteken ‘n gevaarlike verskerping van die konflik. Europese state en inwoners van die Palestynse gebied het ook kommer hieroor uitgespreek. Israel se weermag sou kragtens ‘n skietstilstandsooreenkoms in Oktober in beheer bly van 53-persent […]
# Hamas says that Israeli Prime Minister Benjamin Netanyahu’s declaration that his country would expand its area of control in Gaza was a dangerous escalation. European states and residents of the Palestinian territory also voiced alarm at the plan. Under a ceasefire deal in October Israel’s military was to remain in control of 53-percent of […]
# Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika het ‘n gewysigde, onderhandelde prysooreenkoms met Eskom vir twee ferrochroom-produsente goedgekeur. Dit sluit tussentydse toegewings in. Die kragvoorsiener het aansoek gedoen vir ‘n tarief van 62-sent-per-kilowatt-uur vir die smeltoonde. Eskom se uitvoerende hoof, Dan Marokane, sê die ooreenkoms ondersteun nywerheidskapasiteit, werkskepping en ekonomiese bedrywighede terwyl gewone verbruikers en belastingbetalers […]