# Die DA gaan vandag stem teen die EFF se wantroue-mosie in die speaker van die Nasionale Vergadering. Hoofsweep George Michalakis sê die party was wel baie krities oor hoe Thoko Didiza president Cyril Ramaphosa se aansoek benader het om die ampsklagproses teen hom te stuit. Hy sê hulle stem saam dat ‘n duidelike werwingsbeleid ingestel moet word vir die aanstelling van die sekretaris van die Parlement en alle senior bestuurders:
DA gaan stem teen mosie van wantroue in speaker van die Nasionale Vergadering [KLANK]
AFR MichalakisOnSpeaker