# President Cyril Ramaphosa het sy waardering uitgespreek nadat hy die Madlanga-kommissie se tweede tussentydse verslag ontvang het. Die kommissie, onder voorsitterskap van die afgetrede Konstitusionele Hofregter Mbuyiseli Madlanga, is in Julie 2025 gestig om ondersoek in te stel na korrupsie en inmenging binne die strafregstelsel. Die Presidensie se woordvoerder Vincent Magwenya sê die president […]
# Suid-Afrika het 376 agtereenvolgende dae sonder beurtkrag bereik en verwag geen kragonderbrekings in die winter nie. Eskom het bevestig die aanleg se prestasie en betroubaarheid verbeter steeds namate die kragstelsel bestendig bly te midde van toenemende winter-aanvraag. Die kragvoorsiener het ‘n Energiebeskikbaarheidsfaktor van 62,59-persent aangemeld, teenoor 57,43-persent ‘n jaar gelede, met onbeplande onderbrekings wat […]
# Die ANC-vroueliga se Spesiale Nasionale Uitvoerende Komitee hou vandag ‘n dringende vergadering in Ekurhuleni, Gauteng, oor die leierskapstoekoms. Die vergadering volg nadat die voormalige president, Sisisi Tolashe, bedank het as ANC-Parlementslid en die liga se president weens toenemende bewerings, insluitend oor voertuie wat geskenk is vir amptelike ANC-vroueliga-bedrywighede wat toe gebruik is ten bate […]
# KwaZulu-Natalse polisie het ‘n nasionale ampsdraer van die All Truck Drivers Forum South Africa in hegtenis geneem vir beweerde aanhitsing van geweld langs die N3 Suid naby Bergville. Polisiewoordvoerder Robert Netshiunda sê beamptes het op ‘n groep afgekom wat vragmotors voorgekeer het. Die verdagtes het na nabygeleë bosse gevlug en ‘n voertuig met ‘n […]
# Krieket: Die Royal Challengers Bengaluru kom môre teen die Gujarat Titans in die 2026-IPL-eindstryd in die Narendra Modi-stadion te staan. RCB het hul plek verseker deur die Titans met 92 lopies in hulle eerste kwalifiserende ronde te klop, aangevuur deur Rajat Patidar se uitstekende 93. Gujarat het in die tweede kwalifiserende ronde teruggeveg om […]
# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, het veterane van die party gemaan om op te hou om die organisasie openlik te kritiseer. Dit volg op kritiek deur oud-president Thabo Mbeki. Hy het die ANC se standpunt oor die Konstitusionele Hof-uitspraak oor Parlement se hantering van die Phala Phala-saak, wat president Cyril Ramaphosa betrek, bevraagteken. […]
# Die KwaZulu-Natalse Departement van Vervoer het motoriste gevra om alternatiewe roetes te gebruik, aangesien die All Truck Drivers Forum en Allied South Africa se betoging belangrike roetes, insluitend die N2 en N3, ontwrig. Betogers eis dat buitelandse vragmotorbestuurders verwyder moet word, ‘n salarisverhoging van 15-persent en dat die Wet op die Administratiewe Beregting van […]
# The DA has launched its 2026 voter registration campaign in Tshwane today ahead of the November 4 local government elections. The campaign includes the “BackBrink” initiative aimed at returning its mayoral candidate Cilliers Brink as mayor. The party says its priorities include fixing municipalities, improving service delivery, tackling crime and fighting corruption. Voters are […]
# KwaZulu-Natal police have arrested a national office bearer of the All Truck Drivers Forum South Africa for allegedly inciting violence along the N3 southbound near Bergville. Police spokesperson Robert Netshiunda says officers found a group stopping trucks before the suspects fled into nearby bushes, abandoning a vehicle containing an ATDF-SA banner and stones. He […]