Skip to content

Titelakte-agterstand oorskry ‘n miljoen, instituut vra Menseregtekommissie se ingryping [KLANK]

# Die Instituut vir Rasseverhoudinge gaan die Menseregtekommissie vra om Suid-Afrika se behuisings- en titelakte-agterstande te verklaar as menseregteskendings. Woordvoerder Makone Maja sê dit volg op onthullings dat die titelakte-agterstand een-miljoen oorskry het, met meer as 30-duisend uit die apartheidsera. Die getal het gegroei vanaf 423-duisend in 2014 tot 774-duisend teen 2024. Maja sê dit weerspieël die kommissie se bevindings van 2024:

ENG MajaOnTitleDeed