# Die minister van Landbou, Willie Aucamp, het die registrasiedatum verleng vir plase en voerkrale wat slagvee lewer vir rooivleisuitvoere na die Verenigde Arabiese Emirate. Plase en voerkrale het nou tot 31 Desember om die nodige stelsels te implementeer en te voldoen aan die regulasies van Veeartsenykundige Prosedurele Kennisgewing nommer 59. Aucamp sê die departement […]
# Gauteng se LUR vir Onderwys, Lebogang Maile, sê 17 skole is tydens polisie-geleide soek-en-beslagleggingsoperasies deursoek. Die doel is om dwelms, wapens en ander verbode items uit skole te verwyder. Vyf skole is gister besoek: Baleseng Junior Secondary School, Tiyelelani Secondary School, Ngaka Maseko Secondary School, Holy Trinity Secondary School en FR Smangaliso Mkhathwa Secondary […]
# Social media giant Meta has agreed to pay approximately 287.2-billion-rand to 48 US states following a landmark trial. It was accused of knowingly and deliberately designing features that get children addicted to its platforms, such as Facebook, Instagram and WhatsApp. Meta has denied any wrongdoing as part of the settlement. California Attorney General Rob […]
# Die Konstitusionele Hof hoor vandag die DA se aansoek aan dat ʼn uitspraak van die Wes-Kaapse Hooggeregshof aanvaar word wat ʼn artikel van die Wet op Belasting op Toegevoegde Waarde ongrondwetlik bevind het. Die artikel laat die minister van Finansies toe om die BTW-koers in die begroting aan te pas. Dit volg na verlede […]
# Gholf: Die Suid-Afrikaner, Stals Swart wat sy eerste Sonskyntoer-titel wil wen, loop voor by die Sunbet Challenge Wild Coast in Port Edward in die Oos-Kaap. Hy is na die eerste ronde twee houe voor op ses onder. Agt spelers is gelykop tweede met vier onder baansyfer. Dit sluit die Suid-Afrikaners Rupert Kaminski en Keagan […]
# Minstens 157 mense is dood en meer as 300 buitelanders, insluitend minstens vier Suid-Afrikaners, word vermis na ʼn massiewe kitsvloed en modderstorting in Nepal. ʼn Enorme wal modder en rotse het in die rivier op die Himalaja-grens tussen Nepal en Tibet gestort, en die kitsvloed veroorsaak. In China is drie mense dood en meer […]
# The Freedom Front Plus says the ongoing failure of the Ekurhuleni Metro’s Speaker, John Senona, to fill three vacant chairperson positions on oversight committees is jeopardising the Council’s ability to fulfil its oversight function. Water, Sanitation and Energy, Gender, Children, Youth and Persons with Disabilities and the Standing Committee on Integrity chairperson positions have […]
The headlines of the leading newspapers on 27 August 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports the DA voted against the EFF’s motion to remove the Speaker of the National Assembly, Thoko Didiza. The party says removal will undermine parliamentary reforms that are underway. # And the Netwerk24 website: Reports EFF leader Julius Malema says Didiza […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 27 Augustus 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig die DA het teen die EFF se mosie gestem om die Speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, te verwyder. Die party sê verwydering sal parlementêre hervormings wat aan die gang is, ondermyn. # En die Netwerk24-webblad: Berig die […]