# Illovo Sugar South Africa says delays in implementing a revised Dollar-Based Reference Price for imported sugar are placing the local industry under growing pressure. The proposed reference price would increase from ten-thousand-838 to 14-thousand-425 a tonne. Illovo says rising imports have hurt growers and millers, while threatening jobs and rural livelihoods. The company is […]
# Kaapstadse Verkeersdienste is op die toneel van ‘n botsing tussen twee minibustaxi’s en ‘n vragmotor op die N7-suid naby Malibongwe-rylaan. Woordvoerder Kevin Jacobs, sê amptenare werk daaraan om die verkeersvloei te herstel. Hy sê die oorsaak van die ongeluk is onbekend en geen sterftes is aangemeld nie:
# Die Durbanse houer-terminaal doen stappe om agterstallige vrag op te klaar en gewone bedrywighede te herstel ná die instel van sy nuwe NAVIS-terminaalbedryfstelsel. Bedryfshoof Grant Bahlmann sê die stelsel is bestendig, maar beperkings met toerusting en terrein-opeenhoping vertraag die proses. Tydelike beperkings bly intussen van krag terwyl ingevoerde vrag verwyder word. Bahlmann sê bergingsfooie […]
# Tennis: Die Duitser Alexander Zverev en Aryna Sabalenka van Belarus is die top-gekeurdes in die Amerikaanse Ope-enkelspelkompetisies, wat Sondag op Flushing Meadows in New York begin. Zverev is eerste gekeur in die mansloting in die afwesigheid van die beseerde wêreld-nommer-een, Jannik Sinner van Italië. Die verdedigende kampioen, Carlos Alcaraz van Spanje, is tweede gekeur, […]
# Katar se eerste minister, Sheikh Mohammed bin Abdulrahman, sal vandag met Iranse amptenare in Teheran vergader om maniere te bespreek om spanning te ontlont en bevorderlike toestande vir dialoog te skep. Katar was tot nou ‘n belangrike bemiddelaar in die Amerikaans-Iranse konflik. Die Ministerie van Buitelandse Sake sê gesprekke sal insluit streeksveiligheid, vryheid van […]
# Cape Town Traffic Services is attending to a collision involving two minibus taxis and a truck on the N7 southbound at Malibongwe Drive today. Spokesperson Kevin Jacobs says officials are working to restore traffic. He says the cause of the accident is unknown and no fatalities have been reported:
# South African Freight and Logistics Association and the Road Freight Association are calling for a unified recovery plan to restore predictable cargo flows through the Durban Gateway Terminal. The industry bodies say weekly system processes fell 26-percent following the mid-August NAVIS N4 system change, while vessel and truck delays increased. The organisations want a […]
# Soil of Africa vra sterker nasionale finansiële opvoedingsprogramme en verbruikersbeskerming, veral in townships en landelike gebiede. Dit is tans Geldslimweek met die tema: “Geldslim: Die krag van Moontlikheid”. Woordvoerder Luzuko Sofute sê finansiële opvoeding moet na gemeenskappe geneem word in ‘n taal wat hul verstaan. Hy meen ‘n dieper kennis van geldsake kan persone […]
# The Association of Meat Importers and Exporters says South African consumers are paying higher prices for oxtail as restrictions on imports from Argentina continue to squeeze supply. Oxtail prices have risen from between 79- and 99-rand a kilogram earlier this year to up to 199-rand. The association says South Africa relies heavily on Argentinian […]