# Spesiale Olimpiese Spele: Vyf-en-sestig atlete sal Suid-Afrika op volgende jaar se Spesiale Olimpiese Wêreldspele in Santiago, Chili verteenwoordig. Die span is na die naweek se Nasionale Somerspele in Rustenburg, Noordwes, aangewys waaraan 800 atlete deelgeneem het. Span SA het 49 medaljes by die 2023 se Wêreldsomerspele in Berlyn ingepalm. Die adjunkminister in die Presidensie […]
# Sokker: Mamelodi Sundowns pak Orlando Pirates in die eindstryd van die MTN8. Die Brazilians het Golden Arrows 3-2 verslaan in hulle tweederonde-halfeindstryd in Durban. Sundowns dring deur danksy die weg-wedstryd-reël nadat die twee kragmetings 3-elk geëindig het. Pirates kort een oorwinning vir hulle vyfde agtereenvolgende MTN8-titel nadat hulle Sekhukhune United in Soweto 3 -0 […]
# ‘n Sewe-en-dertigjarige beskuldigde wat verbind word met die beweerde plundering van 635-miljoen-rand in die Tembisa-hospitaal in Gauteng, is borgtog van 200-duisend-rand toegestaan in die Handelsmisdaadhof in Palm Ridge. Stefan Govindraju is Vrydag op die OR Tambo Internasionale Lughawe in hegtenis geneem nadat hy van die buiteland teruggekeer het. Hy staan tereg op aanklag van […]
# Cell-C says the end of the expiration of mobile date will slow its revenue growth, as consumers will buy less data. From January next year, unused mobile data will no longer expire, described as a major victory for consumers. The new rule means customers can carry over data indefinitely, ending the “use it or […]
# The Inkatha Freedom Party has named Mkhuleko Hlengwa as its mayoral candidate in the eThekwini metro ahead of November’s local government elections. The announcement was made in Durban this morning. Hlengwa is currently deputy minister of Transport and the IFP’s national spokesperson. He has been a Member of Parliament since 2012. IFP leader Velenkosini […]
# ‘n Valke-offisier van KwaZulu-Natal, Deena Govender, beweer die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, het hom beveel om provinsiale polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, te betrek by meer as 172 skietvoorvalle in die provinsie. Govender het voor die Madlanga-kommissie getuig hy het Mchunu se stem herken tydens ‘n telefoongesprek. Hy sê Mchunu het gevra of hy […]
# Eskom Group Chief Financial Officer Calib Cassim will retire from his position in the 2027 financial year, after 24 years of service to the power utility. Cassim also served as acting Group Chief Executive for one year. Eskom’s Board has begun a succession process to ensure a smooth leadership transition, with the utility aiming […]
# Eskom has reported a second consecutive profitable year, with profit after tax more than doubling from 14-billion-rand last year to 30.3-billion-rand this year. CEO Dan Marokane says improved power-station availability, cost discipline and reduced diesel use supported the turnaround. Eskom’s cost optimisation programme delivered 22.4-billion rand in savings and revenue. Marokane emphasises profits will […]
# Rugby: Die Springbokafrigter Rassie Erasmus het klein veranderings aan sy beginspan gemaak vir die derde toets teen die All Blacks Saterdag op die FNB-stadion in Johannesburg. Die voorry Ox Nché, Malcolm Marx en Wilco Louw keer terug na die beginspan terwyl Gerhard Steenekamp, Deon Fourie en Thomas du Toit na die bank verskuif. Cheslin […]