# ‘n Valke-offisier van KwaZulu-Natal, Deena Govender, beweer die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, het hom beveel om provinsiale polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, te betrek by meer as 172 skietvoorvalle in die provinsie. Govender het voor die Madlanga-kommissie getuig hy het Mchunu se stem herken tydens ‘n telefoongesprek. Hy sê Mchunu het gevra of hy sy land liefhet en hom toe aangesê om te beweer Mkhwanazi het opdrag gegee vir die skietvoorvalle:
Valke-offisier beweer Mchunu het hom opdrag gegee om Mkhwanazi te betrek [KLANK]
ENG-GovenderOnMchunu-Mkhwanazi