# Die Wes-Kaapse LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, heropen vandag die MR-310 wat Citrusdal met die N7-hoofpad verbind. Dit volg na ernstige vloedskade verlede jaar. Simmers sê herbouwerk is om humanitêre redes tot nood-herstelwerk verklaar. Hy sê die fokus was nie net om toegang te herstel nie, maar ook ʼn sterker pad te bou:
# Kanovaart: Span Suid-Afrika het twee brons- en twee silwermedaljes gewen op die marathon-wêreldkampioenskap in Hongarye. Keegan Vogt van Maritzburg College het silwer gewen in die K1-wedvaart en daarna met Ryley Smith saamgespan om die bronsmedalje in die K2-item op te raap. Andy Birkett het sy vierde silwermedalje in die mans se K1-wedvaart en negende […]
# The General Industries Workers Union of South Africa says it stands in militant opposition to the ongoing bloodbath of retrenchments across several sectors in the country. ArcellorMittal SA is set to shut down its long steel business by the end of September, resulting in three-thousand-500 job losses. Ford Motor Company SA also plans to […]
# Die DA in Gauteng sê die gemengde boodskappe van premier Panyaza Lesufi en die LUR vir Menslike Nedersettings, Tasneem Motara, oor die opgradering van plakkerskampe verwar inwoners. Lesufi het erken daar is ʼn skerp toename in plakkerskampe in die provinsie. Intussen spog Motara oor die suksesvolle opgradering van nege plakkerskampe deur die program vir opgradering van informele nedersettings. […]
# Cosatu says it rejects the attempts by AfriForum and other right-wing extremists to block the National Economic Development and Labour Council engagements on the Firearms Amendment Bill. This comes as the SA Gun Owners’ Association, AfriForum and Safe Citizen have raised the alarm over an internal Business Unity SA notice claiming Nedlac was assembling a […]
# Tennis: Following his US Open triumph, Carlos Alcaraz is back to the world number one ranking for the first time since 2023. The 22-year-old Spaniard defeated his Italian rival Jannik Sinner, 6-2, 3-6, 6-1, 6-4, to claim his second title at Flushing Meadows and sixth Grand Slam. Sinner held the world number one position […]
# ‘n Navorser aan die Universiteit van Pretoria, Hanlie Smuts, sê die koste van die berging van die wêreld se toenemende donker data – data wat gebêre maar nooit gebruik word nie – laat ‘n beduidende koolstofvoetspoor. Datasentrums is wêreldwyd die oorsaak van sowat twee-persent van koolstof- of kweekhuisgas-vrystellings, wat na verwagting teen 2030 sal […]
# Numsa en die Suid-Afrikaanse Akteursgilde sê die kreatiewe sektor is parasities en teer op die werk van kunstenaars terwyl laasgenoemde regverdige vergoeding en sekerheid ontsê word. Die dood van die aktrise, Nandi Nyembe, verlede maand het die debat oor gebrek aan ondersteuning vir Suid-Afrikaanse kunstenaars wat nie kan werk nie, laat hervat. Numsa-woordvoerder Phakamile […]
# Altesaam 346 verdagtes is tydens Operasie Shanela in Silverton en Villieria in Tshwane weens verskeie misdade gearresteer. Hulle oortredings sluit in moord, poging tot moord, verkragting, gewapende roof en geslagsgeweld. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 44 gedokumenteerde buitelandse burgers is ook aangekeer en aan immigrasie-owerhede oorhandig: