# Operasie Shanela het positiewe resultate in Tshwane gelewer met minstens 351 verdagtes wat die afgelope week vir verskeie oortredings in hegtenis geneem is. Dit sluit 66 individue in wat weens geslagsgeweld vasgetrek is, een vir moord, vier vir poging tot moord en drie weens verkragting. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 47 onwettige immigrante is aangekeer wat gedeporteer sal word sodra alle regsprosesse afgehandel is:
Meer as 300 verdagtes vasgetrek tydens Operasie Shanela in Tshwane [KLANK]
AFR-JohanonShanela