# Die Departement van Indiensneming en Arbeid sal voortgaan met voldoeningsinspeksies om oortredings van die Immigrasiewet en die Wet op Indiensnemingsdienste te bekamp. Woordvoerder, Teboho Thejane, sê die departement wysig die Wet op Indiensnemingsdienste om die Nasionale Arbeidsmigrasiebeleid wettig af te dwing. Hy sê die bygewerkte wetgewing brei Artikels 8 en 9 uit om die […]
# Die ANC in Kaapstad sê hy neem met kommer kennis van berigte van gekoördineerde deursoekings en beslagleggings deur wetstoepassingsagentskappe by die huis van die burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Siseko Mbandezi, ander stadsamptenare en munisipale kantore. Die woordvoerder van die party, Judy-Ann Stevens, sê ondersoekbeamptes het op 21 selfone en nege skootrekenaars beslag gelê in ‘n […]
# The ANC in Cape Town notes with serious concern reports of coordinated search-andseizure operations conducted by law enforcement authorities at the residence of Mayoral committee member for Finance, Siseko Mbandezi, the homes of City officials, and municipal offices. ANC spokesperson, Judy-Ann Stevens says investigators seized 21 cellphones and nine laptops as part of an […]
# Eskom has announced that average unplanned outages declined to nine-thousand-252-megawatts in a week. Eskom spokesperson, Daphne Mowena says this is a significant reduction of five-thousand-655-megawatss from the 14-thousand-907-megawatts recorded over the same period last year, equivalent to more than the nominal capacity of Kusile Power Station. She says this improvement is also reflected in […]
# Eskom het bekendgemaak dat sy gemiddelde weeklikse onbeplande kragonderbrekings tot nege-duisend-252-megawatt gedaal het. Eskom se woordvoerder, Daphne Mowena, sê dit is ‘n beduidende afname van vyf-duisend-655-megawatt van die 14-duisend-907-megawatt in dieselfde tyd verlede jaar, gelykstaande aan meer as die nominale vermoë van die Kusile-kragstasie. Sy sê die verbetering word ook in die onbeplande kapasiteitsverliesfaktor […]
# Die Stad Tshwane sê hy gaan voort om noodsaaklike dienslewering te verbeter deur die strategiese belegging in sy munisipale vloot terwyl hy ook sy toesig en bestuur van sy munisipale bates verbeter. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Flora Monama, sê 115 van die 118 voertuie wat in die huidige boekjaar aangekoop is, […]
# The City of Tshwane continues to strengthen frontline service delivery through strategic investment in its municipal fleet while improving oversight and management of municipal assets. One-hundred-fifteen of the 118 fleet units procured during the current financial year have already been delivered and deployed across various departments. Mayoral committee member for Corporate and Shared Services, […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Verdedigingsunie sê bewerings deur die medevoorsitter van die Parlement se gesamentlike staande komitee oor Verdediging, Anthony Phala, dat toestande by Fort Ikapa bevredigend was, is verkeerd. Die unie sê troepe by die militêre basis in Goodwood, Kaapstad, het probleme soos lekkende dakke, ‘n gebrek aan warm water en insekbesmettings tydens ‘n […]
# The South African National Defence Union says claims by Parliament’s joint standing committee on Defence co-chairperson Anthony Phala that conditions at Fort Ikapa, a military base in Goodwood, Cape Town, were satisfactory, are factually incorrect. The union says troops reported issues such as leaking roofs, lack of hot water and insect infestations during a […]