# Trade union Solidarity says the latest gross domestic product figures are disappointing and show that South Africa’s economy is still growing too slowly and not enough to address unemployment and economic problems. The union blames high costs and government policies for holding back investment and hurting key sectors like manufacturing. Solidarity’s Theuns du Buisson […]
# Die vakbond Solidariteit sê die jongste bruto binnelandse produksyfers is teleurstellend en dui aan Suid-Afrika se ekonomie groei steeds te stadig en nie genoeg word gedoen om werkloosheid en ekonomiese probleme aan te spreek nie. Die vakbond blameer hoë koste en regeringsbeleide vir beleggings wat terughou word en sleutelsektore soos vervaardiging benadeel. Theuns du […]
# Die Departement van Indiensneming en Arbeid ondersoek die hantering en verwydering van werksaansoekdokumente, insluitend moontlike oortredings van persoonlike inligting. ‘n Amptenaar is geskors en ‘n onafhanklike ondersoeker is aangestel om ‘n deeglike hersiening te verseker. Die departement kyk ook of die saak by die Inligtingsreguleerder aangemeld moet word ingevolge wette oor databeskerming. Teboho Thejane […]
# The Department of Employment and Labour is investigating concerns over the handling and disposal of job application documents, including possible breaches of personal information. An official has been suspended and an independent investigator appointed to ensure a thorough review. The department is also checking whether the matter must be reported to the Information Regulator […]
# The DA says Gauteng learners could face another school placement crisis as the provincial education department has not yet opened applications for next year’s grade one and grade eight admissions. The party’s Sergio Isa Dos Santos says the lack of clear timelines is leaving parents uncertain and could result in thousands of learners being […]
# Die regering sê die ekonomie toon steeds positiewe groei, maar meer moet nog gedoen word om uitbreiding te bevorder, werk te skep en beleggings te lok. Die Suid-Afrikaanse ekonomie het met 0,5-persent in die eerste drie maande van hierdie jaar gegroei, wat ses agtereenvolgende periodes van groei aandui. Die adjunk-regeringswoordvoerder, William Baloyi, sê die […]
# Die DA sê Gautengse leerders kan weereens ‘n skoolplasingskrisis ervaar, aangesien die provinsiale onderwysdepartement nog nie aansoeke vir volgende jaar se graad een en graad agt-toelatings geopen het nie. Sergio Isa Dos Santos van die DA sê die gebrek aan duidelike tydlyne laat ouers onseker voel en kan daartoe lei dat duisende leerders laat […]
# Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê die kabinet se besluit om miljarde-rand se e-tolskuld af te skryf, bevestig wat motoriste jare lank aangevoer het, naamlik dat die Gautengse snelwegverbeteringsprojek nooit realisties haalbaar was nie. Die organisasie sê die e-tolstelsel het vinnig misluk en die regering het te lank geneem om dit te erken. Woordvoerder Stefanie […]
# Die Vlugteling-appèllowerheid het asielsoekers met hangende appèl-aansoeke buite die Durbanse vlugtelingontvangskantoor in KwaZulu-Natal gevra om dringend by die owerheid se kantore aan te meld. Dit vorm deel van ‘n program om ‘n agterstand in appèl-aansoeke op te klaar en besluite oor asielaansoeke te bespoedig. Die owerheid waarsku diegene wat nie reageer nie, se aansoeke […]