# Krieket: Ben Stokes oorweeg volgens berigte om uit te tree as Engeland se kaptein. Hy en sy spanmaat, Gus Atkinson, word ondersoek nadat hulle blykbaar span-protokolle oortree het. Hulle was Maandag in die vroeë oggendure betrokke in ʼn onderonsie met ʼn Saracens-akademiespeler in ʼn Londense nagklub. Die voorval na Engeland se oorwinning oor Nieu-Seeland […]
# Iran’s Islamic Revolutionary Guard Corps has launched retaliatory strikes on US targets in the Middle East. It targeted an airbase in Jordan hosting American forces, as well as Kuwait and Bahrain. This is in response to US strikes, which targeted air defence systems, ground control stations, and radar sites in Tehran, following the downing of […]
# Acting minister of Police Firoz Cachalia says gangs, extortion mafias, drug syndicates, illegal mining networks, trafficking rings and corruption cartels are undermining the state, the economy and the rule of law. President Cyril Ramaphosa identified organised crime as the most immediate threat to South Africa’s democracy and society as a whole. Cachalia says it […]
# Die Suid-Afrikaanse Federasie van Vakbonde sê die land is voor ‘n toenemende krisis van deïndustrialisering, massawerkloosheid, fabrieksluitings, ineenstortende staatskapasiteit en ‘n groeiende afhanklikheid van ingevoerde vervaardigde goedere. Die ekonomie het in die eerste kwartaal van hierdie jaar met 0,5-persent gegroei , met die vervaardigingsektor wat steeds die ekonomie belas. Asive Dyani van Saftu sê […]
# Die Stad Tshwane sê hy is verbind tot die sukses van die tweede fase van die Spesiale Ekonomiese Sone vir die Voertuigbedryf en die toekomstige groei in die bedryf. Die projek sluit in werkskepping, opleidingsgeleenthede en geleenthede vir kleinsakeondernemings. Die metro sê meer as die helfte van die werksgeleenthede in Fase Een was aan […]
# The DA has condemned acting Police minister, Firoz Cachalia, for failing to address the lack of rape kits during the tabling of his budget. Logistics and supply chain failures are reportedly hampering the availability of kits at police stations and specialised units. Spokesperson Nicholas Gotsell says not having a rape kit when a victim arrives at a police […]
# Cricket: Ben Stokes is reportedly considering stepping down as England captain, as he and teammate Gus Atkinson are being investigated for a breach of team protocols. They were involved in an altercation with a Saracens academy player in a London nightclub in the early hours of Monday evening, following England’s first Test win over […]
# Amerikaanse magte het uit vergelding drie reekse aanvalle teen Iran uitgevoer nadat ʼn Apache-weermaghelikopter afgeskiet is. President Donald Trump beskuldig Teheran dat hy Maandag die helikopter oor die Straat van Hormoes afgeskiet het. Die twee bemanningslede aan boord is gered. Amerika se Sentrale Bevel sê die aanvalle is in verhouding met Iran se onregverdigbare […]
# Die vakbondfederasie Cosatu sê die Suid-Afrikaanse ekonomie se groei van 0.5-persent tussen Januarie en Maart in die eerste kwartaal van hierdie jaar, is nie naastenby genoeg nie. Aan die produksiekant van die ekonomie was die grootste dryfvere finansies, landbou, handel en vervoer. Matthew Parks van Cosatu sê die ekonomie sal vinniger moet groei om […]