# Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens en die Valke het op 30 blokke kokaïen by die Durbanse hawe beslag gelê. Dit volg dae na beslag gelê is op ʼn groot dwelmbesending by dieselfde hawe toe sowat 90 kilogram kokaïen gevind is wat op vragmotors van Brasilië versteek was. ʼn Valke-woordvoerder, Katlego Mogale, sê na intelligensie-geleide risikoprofiel-samestelling en […]
# Die Namibiese Kamer van Mynwese sê beleidsekerheid bly van kritieke belang om beleggings in die mynbousektor te lok en te behou. Die regering oorweeg ‘n beleid waarvolgens nuwe mynbou-ondernemings plaaslike eienaarskap van 51-persent moet hê. Die kamer se uitvoerende hoof, Fabian Shaanika, sê voornemende beleggers benodig duidelike en voorspelbare regulasies. Hy sê die bedryf […]
# The South African Revenue Service, together with the Hawks have seized 30 bricks of cocaine at the port of Durban. This comes days after a major seizure at the same port, where about 90 kilograms of cocaine hidden in trucks from Brazil was confiscated. Hawks spokesperson, Katlego Mogale, says through intelligence-led risk profiling and […]
# Iran se Revolusionêre Wagkorps het vergeldingsaanvalle uitgevoer op Amerikaanse teikens in die Midde-Ooste. Dit sluit in ‘n Lugmagbasis in Jordanië wat Amerikaanse magte huisves, asook in Koeweit en Bahrein. Dit volg op Amerikaanse aanvalle op lugafweerstelsels, grondbeheerstasies en radar-stellings in Teheran nadat ʼn Amerikaanse helikopter Maandag afgeskiet is. Iran sê sy magte is gereed […]
# Die DA het die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, veroordeel omdat hy nie gister tydens die voorlegging van sy begroting verwys het na die gebrek aan verkragting-toetsstelle nie. Logistiek en verskaffingsketting-mislukkings belemmer die beskikbaarheid by polisiestasies en spesialis-eenhede. Woordvoerder Nicholas Gotsell sê die feit dat die stelle nie by polisiestasies of eenhede vir […]
# Die Gautengse polisie het met ‘n soektog begin na verdagtes betrokke by gisteraand se massaskietvoorval in die Jumpers-informele nedersetting in Cleveland in die ooste van Johannesburg. Twaalf mense is dood en minstens nege beseer. Meer as tien aanvallers is blykbaar vanuit ‘n wit Toyota Quantum naby ‘n vulstasie afgelaai. Polisiewoordvoerder Dimakatso Nevhuhulwi sê hulle […]
# Namibia’s Chamber of Mines says policy certainty remains critical for attracting and retaining investment in the mining sector. The government is considering a policy which will require 51-percent local ownership in new mining ventures. The chamber’s CEO, Fabian Shaanika, says potential investors need clear and predictable regulations when making decisions. He adds the industry’s […]
# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, sê bendes, afpersingsmafia, dwelmsindikate, onwettige myn-netwerke, mensehandel-netwerke en korrupsiekartelle ondermyn die staat, die ekonomie en die oppergesag van die reg. President Cyril Ramaphosa het georganiseerde misdaad uitgewys as die grootste bedreiging vir Suid-Afrika se demokrasie en samelewing as geheel. Cachalia sê dis belangrik dat provinsiale veiligheidsplanne die […]
# Gauteng police have launched a manhunt after a mass shooting that claimed the lives of 12 people and left at least nine others injured at Jumpers informal settlement in Cleveland in the east of Johannesburg last night. More than ten attackers were apparently dropped off from a white Toyota Quantum near a petrol station. […]