Skip to content

Mededingingskommissie waarsku teen voortgesette druk op huishoudelike begrotings [KLANK]

# Die Mededingingskommissie sê Suid-Afrikaanse huishoudings is steeds onder aansienlike lewenskostedruk, met noodsaaklike uitgawes soos elektrisiteit, water, vervoer en gesondheidsorg wat vinniger as algehele inflasie styg. Woordvoerder Siyabulela Makunga sê die kommissie se jongste lewenskosteverslag toon dat elektrisiteitspryse met agt-persent en watertariewe met tien-persent gestyg het tussen Julie verlede jaar en Julie vanjaar, terwyl petrolpryse in die eerste sewe maande van die jaar met 26-persent gestyg het:

ENG MakungaOnContinuedPressure