# Die Departement van Korrektiewe Dienste soek na ‘n gevangene wat uit die Rooigrond Maksimum Korrektiewe Sentrum naby Mahikeng in Noordwes ontsnap het. Edward Khomotso Madiba het glo gister deur ‘n seldeur gesny om te ontsnap. Singabakho Nxumalo van die Departement sê agt amptenare kan moontlik geskors word terwyl die ondersoek na die ontsnapping voortduur. […]
# Iran sal in die komende dae ‘n nuwe beperkte sone in die Golf aankondig te midde van toenemende spanning met die VSA oor skeepvaart deur die Straat van Hormoes. Die veiligheidshoof Mohsen Rezaei sê skepe wat die nuwe sone binnegaan, sal gestraf word. Iran beplan ook om kaarte te publiseer vir ‘n nuwe internasionale […]
# Rugby: Die speler van die wedstryd in die derde toets tussen Suid-Afrika en die All Blacks, die Springbok-senter Ethan Hooker, verwag neutrale steun in die naweek se vierde en laaste wedstryd in Baltimore, Amerika. Hy sê die Bokke gaan alles uithaal om die reeks te beklink nadat hulle in Johannesburg ‘n voorsprong van 2-1 […]
# Statistiek Suid-Afrika sê elektrisiteitsopwekking het in Julie met 7,9-persent afgeneem, terwyl kragverbruik met 2,6-persent gedaal het. Seisoensaangepaste opwekking was 0,4-persent laer as in Junie. Kragverspreiding het egter vergeleke met Junie met 0,3-persent toegeneem. Tsholofelo Ditinti van Statistiek SA sê elektrisiteitsopwekking het oor die drie maande tot einde Julie met 1,3-persent afgeneem, terwyl die verspreiding […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, David Maynier, sê beduidende vordering is gemaak met die herstel van vloedbeskadigde infrastruktuur in die Krugerwildtuin. Hy het amptelik die herboude leivore op die pad tussen Skukuza en Laer-Sabie in Mpumalanga in gebruik gestel en die nuwe Letaba-hoogwaterbrug in Limpopo geopen. Maynier sê die projekte sal […]
# Sokker: België sal nie Gianni Infantino se herverkiesing as FIFA-president ondersteun nie, tensy hulle ‘n bevredigende verduideliking ontvang oor die hantering van die Amerikaanse doelskieter Folarin Balogun se rooi kaart tydens die Wêreldbeker. FIFA het die outomatiese rooi kaart opgeskort, blykbaar nadat president Donald Trump as mede-gasheerland met Infantino gepraat het waarna Balogun toegelaat […]
# China versnel pogings om mensagtige robotte vir moontlike militêre gebruik te ontwikkel. ‘n Reuters-ondersoek het bevind navorsers wat met die Volksbevrydingsleër verbind word, kyk hoe die robotte in slagveldrolle gebruik kan word, insluitend verkenning, logistiek en ander gevaarlike sendings. ‘n Verdedigingsprojek by ‘n universiteit wil robotte binne die volgende vyf tot tien jaar saam […]
# The Department of Correctional Services has launched a manhunt for an inmate who escaped from Rooigrond Maximum Correctional Centre near Mahikeng in North West. Edward Khomotso Madiba reportedly cut through a cell door to escape yesterday. The department’s Singabakho Nxumalo says eight officials face possible suspension as an investigation into the escape continues. Nxumalo […]
# The City of Cape Town is stepping up efforts to prevent foetal alcohol spectrum disorder by educating young people about the dangers of alcohol and substance abuse during pregnancy. Mayoral committee member for Community Services and Health, Councillor Francine Higham, says the city’s driving my future programme reached more than three-thousand-500 learners in the […]