# The DA says Tshwane deputy mayor Eugene Modise continues to benefit financially from Triotic Protection Services through rental income and share-related payments, despite resigning as a director of the company. The party alleges Modise has failed to produce any proof of a share sale agreement to support his claims that he no longer holds […]
# AfriForum sê die vertraging met die vrystelling van die nasionale wateraksieplan toon die regering se traagheid om op te tree terwyl die waterkrisis voortduur. Die organisasie beweer die plan is volgens berigte gefinaliseer en is selfs in die Parlement voorgelê, maar steeds nie bekend gemaak nie. Marais de Vaal van AfriForum sê die vertraging […]
# Die DA sê Tshwane se adjunkburgemeester, Eugene Modise, vind steeds finansiele baat by Triotic Protection Services deur huurinkomste en aandeelverwante betalings, al het hy as direkteur van die maatskappy bedank. Die party beweer Modise kon geen bewys lewer van ‘n aandeelverkoopooreenkoms nie. Dit sou bewerings te staaf hy nie meer ‘n belang in die […]
# Die Grensbestuursowerheid sê nege Bangladesjiese burgers is by OR Tambo Internasionale Lughawe in Gauteng onderskep nadat hulle probeer het om Suid-Afrika met die gebruik van vervalste reisdokumente binne te kom. Die groep is gister tydens immigrasieverwerking met vals Suid-Afrikaanse visums en Indiese paspoorte gevind en is sedertdien teruggstuur na Bangladesj. Mmemme Mogotsi van die […]
# Home Affairs minister Leon Schreiber says foreign nationals must ensure they have valid visas or legal authorisation to stay in South Africa, as immigration laws continue to be strictly enforced. This follows the repatriation of 586 Nigerian nationals who were found to be in the country illegally. All affected individuals were declared undesirable, resulting […]
# Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, sê buitelandse burgers moet seker maak hulle het geldige visums of wettige magtiging om in Suid-Afrika te wees, aangesien immigrasiewette steeds streng toegepas word. Dit volg na die repatriasie van 586 Nigeriese burgers wat onwettig in die land was. Alle betrokke individue is as ongewens verklaar, wat […]
# AfriForum says the delay in releasing the national water action plan shows government inaction as the water crisis continues. The organisation claims the plan has reportedly been finalised and even presented in Parliament but has still not been made public. AfriForum’s Marais de Vaal says the delay is undermining public trust and shows a […]
# Tennis: Die voormalige wêreld-nommer-een Serena Williams sal nou fokus op volgende week se Berlynse Ope in Duitsland nadat haar deelname aan die Queens-klubtoernooi in Londen kortgeknip is. Die 44-jarige Amerikaner en haar dubbelspelmaat, Victoria Mboko, is gedwing om aan die dubbelspel-kwarteindstryd te onttrek nadat Mboko tydens ‘n enkelspelwedstryd beseer is. Hulle het vroeër Erin […]
# Die Motorbedryf-personeelvereniging sê ‘n uitspraak deur die Motorbedryf-bedingingsraad se sentrum vir Geskilbeslegtiging bevestig werkers kan nie ontslaan word omdat hulle tydens dissiplinêre verhore die waarheid praat nie. ‘n Diensadviseur by Mosselbaai Ford in die Wes-Kaap, is ontslaan nadat hy getuienis gelewer het in ‘n werksplekgeskil. Phakamile Hlubi-Majola van MISA sê die werkgewer se poging […]