# President Donald Trump van Amerika het kiesers aangeraai om die middeltermynverkiesing in November te hanteer asof hy self op die stembrief verskyn. Hy het gisteraand die slotrede gelewer by die Republikeinse Party se middeltermyn-konvensie in Dallas. Die verkiesing sal bepaal of die party die meerderheid in die Huis en die Senaat behou. Trump sê […]
# Sokker: Manchester United het sy terugkeer na die Kampioeneliga gevier met ‘n indrukwekkende 4-0 oorwinnng oor die nuwelinge Sabah op Old Trafford. Matheus Cunha, kaptein Bruno Fernandes en Benjamin Sesko het in die eerste helfte doele aangeteken, met Lisandro Martínez wat die oorwinning beklink het. Bayern München het sy reputasie as een van die […]
# Die Stad Tshwane moedig inwoners aan om hul uitstaande titelaktes te gaan haal en sodoende die regmatige eienaarskap van hul wonings te verseker. Die metro het tans vier-duisend-792 titelaktes in sy sewe streke wat afgehaal moet word. Die burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Aaron Maluleka, sê dit toon goeie vordering van die tien-duisend-190 titelaktes in […]
# The United National Transport Union says Transnet’s financial results for the year ended 31st March 2026 demonstrate that the state-owned entity’s turnaround strategy is beginning to yield positive results. Transnet has returned to profitability, showing a profit after tax of 4.6-billion-rand, compared with a loss of 1.9-billion-rand last year. UNTU acting General Secretary, Atenkosi […]
# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, sê die interministeriële komitee vir 2026 se munisipale verkiesing verskerp voorbereidings vir die November-verkiesing. Hy het die komitee ontmoet om vordering te bepaal, samewerking te versterk en die nodige voorbereidings te tref vir die werk wat voorlê. Altesaam 546 geregistreerde partye sal aan die […]
# The Garden Route District Municipality is urging residents to report any food products they believe may be unsafe for human consumption at spaza shops, supermarkets, food outlets or other food-handling premises. National environmental health standards provide for inspections at least once every three months for high-risk food premises, once every six months for moderate-risk […]
# US president Donald Trump has urged voters to treat the midterm elections in November as if he himself were on the ballot. He delivered the closing remarks at the Republican Party’s midterm convention in Dallas yesterday evening. The elections will ultimately decide whether or not the party holds on to both the House and […]
# Gholf: Joaquin Niemann van Chili loop voor in die Ierse Ope in Doonberg na ‘n openingsronde van vyf-onder 65 in nat en winderige omstandighede. Hy het ‘n voorsprong van twee houe oor ‘n groep van vyf spelers, insluitend Shane Lowry van Ierland en Shaun Norris van Suid-Afrika. Negentien spelers het nie hul eerste ronde […]
# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, het beklemtoon dat hulle nie die Verkiesingskommissie gunste vra nie, maar hof toe gaan oor wettige feite. Die party het die Kieshof genader en daag die kommissie uit omdat sommige van sy kandidate nie voor die sperdatum op die kommissie se stelsel vasgelê is nie. Die party sê […]