# President Donald Trump van Amerika het kiesers aangeraai om die middeltermynverkiesing in November te hanteer asof hy self op die stembrief verskyn. Hy het gisteraand die slotrede gelewer by die Republikeinse Party se middeltermyn-konvensie in Dallas. Die verkiesing sal bepaal of die party die meerderheid in die Huis en die Senaat behou. Trump sê die Amerika het hom minder as twee jaar gelede ʼn mandaat gegee om die land te red, en binne 19 maande het hy elke belofte wat hy gemaak het, nagekom:
Trump sê kiesers moet voorgee hy is op stembrief in middeltermynverkiesing [KLANK]
ENG TrumpOnAchievements