# Sokker: Die bekroonde Somaliese skeidsregter Omar Artan sal sy volle Wêreldbeker-fooi ontvang ten spyte daarvan dat hy toegang tot die Verenigde State geweier is. Artan is elf ure lank deur immigrasiebeamptes in Miami ondervra voordat hy toegang geweier en na Somalië teruggestuur is. Volgens Amerikaanse owerhede was daar kommer oor sy keuring en ander […]
# Die Ministerie van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake waarsku munisipaliteite en die publiek oor aanhoudende bedrieglike oproepe deur persone wat valslik beweer dat hulle adjunkminister Namane Dickson Masemola is. ‘n Woordvoerder Musa Mkaliphi sê die swendelaars probeer om inligting te bekom of besluite onder valse voorwendsels te beïnvloed. Sy vra die publiek om oproepers […]
# MultiChoice says combating digital piracy remains a top priority despite its acquisition by Groupe Canal Plus. Its anti-piracy operations, conducted with cybersecurity firm Irdeto and law enforcement agencies, have led to multiple arrests, convictions and the shutdown of illegal streaming services. The broadcaster revealed that authorities have disabled more than 800 pirate streaming accounts. […]
# Leaders of the Group of Seven wealthy nations will meet at the French lakeside resort Evian-les-Bains, shortly after the US and Iran said they had reached a preliminary deal to end their war. The leaders will discuss the next steps on Iran, and also seek common ground on the war in Ukraine, tackling global […]
# Werknemers van die Chinese motorbedryfgroep BAIC se voertuigvervaardigingsaanlegte in Gqeberha in die Oos-Kaap berei voor om te staak te midde van ‘n geskil oor salarisse en werksomstandighede. NUMSA sê werkers wil hê die onderneming moet die Motorsektor-bedingingsooreenkoms instel, wat betaling, voordele en diensvoorwaardes reguleer. Die vakbond sê werknemers behoort dieselfde beskerming en standaarde te […]
# Die Britse eerste minister, Keir Starmer, het ‘n sosiale media-verbod aangekondig op onder-16s as deel van planne om hulle teen aanlyn skade te beskerm. Australië het in Desember die eerste land geword om so ‘n verbod in te stel. Starmer sê kinders sukkel om hulle voete te vind in ‘n wêreld waar tegnologie elke […]
# A 28-year-old man is expected to appear in the Bellville Magistrate’s Court today after being arrested at Cape Town International Airport with 150 live venomous scorpions hidden in his luggage. Police say the suspect was intercepted following intelligence-led operations by the Kuilsriver Stock Theft and Endangered Species Unit, working with CapeNature. The scorpions were […]
# Forum for South Africa sê onwettige migrasie bly wydverspreid, terwyl optrede oneweredig toegepas word en gemeenskappe steeds die gevolge moet dra van ‘n stelsel wat met die verloop van tyd verswak het. Leier Tebogo Mashilompane sê die regering noem ‘n vyfpuntstrategie en verhoogde inhegtenisnemings, maar dis bloot reaksie‑maatreëls. Hy sê die krisis word reeds […]
# Die Oos-Kaapse LUR vir Vervoer en Gemeenskapsveiligheid, Xolile Nqatha, veroordeel die naweek se dodelike skietvoorval in ‘n apteek in die Sejoseng-sakesentrum in Qumbu. Gewapende mans het op drie klante losgebrand en die ANC-aktivis Wonele Gontshi doodgeskiet. Een persoon is beseer en ‘n derde kon wegkom. Woordvoerder Makhaya Komisa sê Nqatha is vol vertroue die […]