# Former president Jacob Zuma says the state can only seek repayment of his legal fees when he is found guilty, and shown to have acted in his own interests in respect of the corruption he is accused of. The MK Party leader has launched an appeal to the Constitutional Court to overturn the High […]
Tshwane Metro Police Department chief, Yolande Faro, has stressed the importance of providing opportunities for the youth to experience and participate in sports. The TMPD partnered with the Tiyani Mabunda Foundation in hosting the finals of the Sports Against Crime tournament at the Central grounds in Mamelodi in commemoration of Youth Day. Police spokesperson, Puleng […]
# Vervalste luukse goedere ter waarde van meer as 100-miljoen-rand is tydens ‘n groot operasie in Bellville, Kaapstad, gekonfiskeer. Die polisie het op meer as 40 winkels in die Bellville-winkelsentrum toegeslaan. Dit volg na ‘n omvattende klopjag ‘n week gelede by dieselfde inkopiesentrum. Polisiewoordvoerder, Amanda van Wyk, sê nagemaakte handelsmerkklere, skoene, sakke, horlosies, sonbrille, pette […]
# President Cyril Ramaphosa has dismissed the widely circulated June 30th deadline set by anti-immigrant groups for undocumented foreign nationals to leave South Africa as unnecessary. He says government is already implementing several measures to tackle illegal immigration. Over 40-thousand illegal foreign nationals have been arrested since the beginning of this year, with over seven-thousand-400 […]
# President Donald Trump van Amerika het Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, gekritiseer en sê hy moet “verantwoordeliker” optree in Libanon. Sowat 27 mense is die afgelope 24 uur in Israelse lugaanvalle in Libanon dood, wat die dodetal op drie-duisend-783 te staan bring. Amerika en Iran het ʼn ooreenkoms bereik waarvolgens die oorlog op […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê onbeheerde migrasie kan onbestendigheid vererger en moet dus op ʼn wettige, ordelike en menslike manier bestuur word. Meer as 45-miljoen Afrikane leef nie in hul geboorteland nie. Lamola sê Suid-Afrika is ʼn gewilde bestemming vir migrante wat hoofsaaklik uit lande van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap […]
# Rugby: Die afrigter van Suid-Afrika-A, Mzwandile Stick, het ‘n gebalanseerde groep met ervaring en jeug aangewys vir Saterdag se kragmeting met Zimbabwe in Gqeberha. Dit sluit vyf Springbokke in. Die Haaie-voorspeler Vincent Tshituka sal die span aanvoer. Die ander toetsspelers in die opdrafspan is die dubbele Wêreldbeker-wenner, Lukhanyo Am, Phepsi Buthelezi, Neethling Fouché en […]
# Die GOOD-party sê 50 jaar ná die Soweto-opstand, is die jeug van die land steeds gewikkel in ‘n stryd teen uitsluiting in onderwys én indiensneming. Volgens die jongste sensus van 2022 verteenwoordig jongmense tot die ouderdom van 17 jaar 33-persent van die bevolking. GOOD se Nasionale Jeugorganiseerder, Kaden Arguile, sê die las van verantwoordelikheid […]
# Counterfeit luxury goods worth more than 100-million-rand were seized during a major counterfeit goods operation in Bellville, Cape Town. More than 40 shops were targeted at the Bellville Shopping Complex. The operation follows a large-scale enforcement raid conducted at the same complex a week ago. Police spokesperson, Amanda van Wyk, says counterfeit branded clothing, shoes, bags, […]