# Die Departement van Binnelandse Sake en dié van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling het ʼn Virtuele Prioriteitshof in Durban gevestig om immigrasie-sake en deportasie-bevele te hanteer. Die eerste operasies van hierdie virtuele platform fokus hoofsaaklik op die sake van meer as een-duisend Malawiese burgers by Sherwoodpark in Durban. Binnelandse Sake se adjunk-direkteur-generaal vir Operasies, Thulani […]
# Gauteng police have arrested four suspects in Magaliesburg, following the discovery of eight AK-47 rifles and seven empty magazines concealed in a white bag. Police spokesperson, Dimakatso Sello, says they were patrolling along the R24 when they noticed a Volvo truck with a Namibian registration plate parked on the side of the road, with […]
# ʼn Russiese oorlogskip het gister in die Engelse Kanaal waarskuwingskote afgevuur op ʼn seiljag wat in Brittanje geregistreer is. ʼn Afgetrede Britse egpaar, Jane en Alan Kelvey, was tydens die voorval aan boord van Bright Future. Rusland se ministerie van Verdediging sê die seiljag het die oorlogskip op ʼn gevaarlike manier genader. Dit volg […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê die intimidasie van migrante, die plundering van besighede en die verwoesting van eiendom is verwerplike dade van vergelding. Dit volg nadat betogings teen immigrante tot diplomatieke spanning gelei het, met verskeie lande wat hul burgers uit Suid-Afrika repatrieer. Lamola het gister die 19de Konferensie […]
# The National Youth Development Agency says it has repositioned itself from being primarily a grant-making institution to becoming a leading force for youth development across South Africa. The agency has processed more than one-thousand-300 grant opportunities worth over 28-million-rand, backing young entrepreneurs who are not only building businesses but also creating jobs and stimulating […]
# Iran se minister van Buitelandse Sake, Abbas Araghchi, waarsku enige voortgesette teenwoordigheid van Israel in Libanon is ʼn skending van die memorandum van verstandhouding tussen Teheran en Amerika wat na verwagting Vrydag onderteken word. Libanon is vroeg in Maart by die konflik betrek toe die Iran-ondersteunde Hisbolla vuurpyle op Israel afgevuur het na die […]
# Soccer: Lionel Messi scored a hat-trick as Argentina defeated Algeria 3-0 in their World Cup opener in Kansas City. The 38-year-old is now level with Germany’s Miroslav Klose in scoring the most goals at World Cup finals. In New Jersey, two-time champions France opened their campaign with a convincing 3-1 victory over Senegal. Captain […]
# Die Suid-Afrikaanse realiteitstelevisiester Peet Viljoen is Dinsdagaand op die OR Tambo Internasionale Lughawe gearresteer nadat hy uit Newark, New Jersey, in die land aangekom het. Sy inhegtenisneming hou glo verband met bewerings van bedrog, diefstal en korrupsie so ver terug as 2010. Viljoen is uit die VSA gedeporteer na ongeveer 100 dae in aanhouding. […]
# The Departments of Home Affairs, Justice and Constitutional Development have established a Virtual Priority Court in Durban to expedite the processing of immigration matters and deportation orders. Initial operations of this virtual platform are heavily focused on resolving cases involving over one-thousand Malawian nationals who have been sheltering at Sherwood Park in Durban. Home […]