# Die Israelse minister van Kultuur, Miki Zohar, dreig om die burgerskap van twee rolprentregisseurs te herroep oor ‘n dokumentêr wat die regering se oorlogsmisdade in Gaza ontbloot. Die dokumentêr, NAZA, deur Yuval Abraham en Rachel Szor, bevat onthullende onderhoude met 24 Israelse militêre intelligensie-amptenare en soldate, en het vanjaar die spesiale Jurie-prys op die […]
# The South African Weather Service issued a Yellow Level 4 warning for disruptive rainfall over parts of the Western Cape and Northern Cape. A cut-off low pressure system is expected to bring scattered showers and thundershowers, with rainfall of between 25- and 80-millimetres. The Weather Service warns of possible flooding of roads and settlements, […]
# Tennis: Elena Rybakina van Kazakhstan is die eerste keer amptelik die wêreld-nommer-een-vrouespeler. Die 27-jarige het die mylpaal in die halfeindronde van die Amerikaanse Ope bereik, waarna sy die tweemalige verdedigende kampioen, Aryna Sabalenka van Belarus, in die eindstryd geklop en die posisie by haar oorgeneem het. Die Amerikaners Jessica Pegula en Coco Gauff is […]
# Kommer oor die stadiger pas van kunsmatige intelligensie-ontwikkeling het die druk op tegnologie-aandele verskerp, en aandele in K-I-verwante ondernemings in Asië het vandag gedaal. Suid-Korea se KOSPI-aanwyser het met 3,7-persent gedaal, terwyl Chipmaker SK Hynix 5,75-persent gedaal het. Tokio se groot K-I-belegger, SoftBank, het met 13-persent gedaal, terwyl die Taiwan Semiconductor-vervaardigingsonderneming 1,2-persent laer verhandel […]
# Israel’s Culture minister, Miki Zohar, has threatened to revoke the citizenship of two directors for a documentary that exposes the government for war crimes in Gaza. Yuval Abraham and Rachel Szor’s NAZA, featuring revelatory interviews with 24 Israeli military intelligence officials and soldiers, won the Special Jury Award at this year’s Venice Film Festival. […]
# Owerhede het bevestig die dodetal in ‘n botsing tussen twee minibus-taxis en ‘n ander voertuig op die N1 tussen Prins Albertweg en Leeu-Gamka in die Wes-Kaap het tot 21 gestyg. Nood- en verkeersdienste is steeds op die toneel. Muneera Allie van die Departement Mobiliteit sê die N1 is steeds gesluit in albei rigtings. Sy […]
# A fifth woman’s body has been discovered in Kempton Park in Gauteng this morning after four other women’s bodies were found in the same are over the past two months. Police are at the scene and investigations are underway. The identity of the latest victim and circumstances of her death have not yet been […]
# Rugby: Die Springbokke is oorweldig deur die ondersteuning wat hulle in Amerika ontvang het waar hul in Baltimore die Rugby Greatest Rivalry-reeks teen die All Blacks beklink het. Meer as 68-duisend toeskouers het die M&T Bank-stadion volgepak toe Suid-Afrika Nieu-Seeland 43-28 verslaan en die reeks 3-1 beklink het. Die Bokke het vroeër ‘n hartlike […]
# Tennis: Die Amerikaanse Ope-kampioen, Alexander Zverev, is nou in ‘n uitstekende posisie om die 30ste wêreld-nommer-een-speler te word. Die Duitser is nou slegs een-duisend-810-punte agter die Italianer Jannik Sinner op die jongste wêreldranglys. Die Spanjaard Carlos Alcaraz is derde en die Amerikaner Ben Shelton vierde – die beste van sy loopbaan nadat hy die […]