# An AfriForum report examining 47 violent farm attacks between 2019 and 2025 shows a recurring pattern of torture. The report titled “More than robbery” says victims endured burning, stabbing, strangulation and sexual abuse. AfriForum’s Jacques Broodryk says the attacks occur in every province. He is calling on government to recognise farm attacks as a […]
# Rugby: Die voormalige Ierse losskakel Ronan O’Gara sal tot 2031 as afrigter van die Franse span La Rochelle aanbly. Sy huidige kontrak verstryk die einde van die seisoen. Daar is voorheen bespiegel dat die 49-jarige na internasionale rugby sou oorbeweeg, maar hy sê hy en sy gesin is baie gelukkig om hul verblyf in […]
# ‘n Verslag van die Amerikaanse Departement van Verdediging se inspekteur-generaal toon Amerika se oorlog teen Iran het tussen 28 Februarie en 30 Junie na raming sowat 545-miljard-rand gekos. Net die koste van ammunisie het 364-miljard-rand beloop. Die verslag toon die hoë verbruik van ammunisie het tot tekorte in strategiese voorraadvlakke gelei en druk op […]
# Die Departement van Binnelandse Sake sê 278 mense wat voor die vlugtelingkantoor in Durban in KwaZulu-Natal kamp, verskuif vandag na die Lindela-repatriasiesentrum in Krugersdorp, Gauteng. Die groep woon reeds drie maande in tente langs Che Guevaraweg nadat hul tydens teen-immigrasie-betogings gevlug het. Die besluit volg ná ‘n week van spanning met die March and […]
# A seven-million-rand UK-backed initiative will expand affordable digital connectivity in underserved rural and township communities in KwaZulu-Natal. The project will support 25 local community network operators, providing 250 public Wi-Fi hotspots, connecting 150 public facilities and one-thousand-500 homes. Acting British High Commissioner Lisa Weedon says community operators can help expand connectivity while creating jobs […]
# Tennis: Die Italianer Jannik Sinner het ‘n veeleisende skedule aangekondig in sy strewe om die jaar as wêreld-nommer-een af te sluit. Alexander Zverev van Duitsland het die gaping tussen hulle verklein toe hy die Amerikaanse Ope gewen het nadat ‘n knieprobleem Sinner uit die hele Noord-Amerikaanse hardebaanseisoen gehou het. Sinner beplan om aan verskeie […]
# The Freedom Front Plus says it is deeply concerned with the number of woman killed in the Kempton Park area in Gauteng. The party’s Jaco Mulder says over the last two months, the women believed to have been murdered were found partially undressed with chilling similarities. He says they welcome the police multidisciplinary task […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag sê hy het steeds ‘n sterk saak teen die sewe beskuldigdes wat betrek word by ‘n elektrisiteitsbedrogspul van miljoene rand in die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit in Gauteng. Die staat het hul borgtogaansoeke teengestaan, maar die Landdroshof in Vanderbijlpark het borgtog van 20-duisend-rand elk toegestaan. Die NVG sê die beskuldigdes staan tereg op […]
# Die Nasionale Skuilingbeweging sê daar is ‘n dringende behoefte om die land se reeds oorvol netwerk van skuilings vir vroue en veilige ruimtes vir geslagsgeweld en vrouemoordslagoffers te verbeter. Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling bied hierdie week die sesde Nasionale Skuiling-indaba in Benoni, Gauteng, aan om reaksies op die geslagsgeweld-krisis te versterk. Greer Schoeman […]