# Die IVP doen ‘n beroep op alle stemgeregtigde Suid-Afrikaners om hierdie naweek in groot getalle as kiesers te registreer vir die plaaslikeregeringverkiesing op 4 November vanjaar. Sowat 24-duisend registrasiepunte deur die land se vier-duisend-448 munisipale stadswyke sal hierdie naweek open. Die IVP sê die verkiesing gee aan inwoners die kans om hul stem te […]
# The Tshwane Metro Police Department says it remains resolute in upholding the rule of law and maintaining the safety and security of all individuals within its jurisdiction. This follows the arrest of 20 undocumented foreign nationals earlier this week, for contravening the Immigration Act. TMPD’s spokesperson, Puleng Motholo, says the individuals were arrested during […]
# The City of Cape Town’s Energy Directorate says it has completed an electrification project in Langa’s Special Quarters informal settlement. This 1.6-million-rand project has connected 159 households to the electricity grid. Mayoral committee member for Energy, Xanthea Limberg, says the existing electrical network has been upgraded and strengthened to accommodate increased demand, while electricity […]
# Die Stad Tshwane sê tegnici ondersoek die aanhoudende probleme met watertoevoer wat verbruikers in Zwavelpoort se hoërliggende gebiede raak. Die woordvoerder van die metro, Lindela Mashigo, sê verminderde oorblywende druk op hoër vlakke het die afgelope sewe dae laer druk en onderbroke watertoevoer veroorsaak wat sekere inwoners geraak het. Hy sê dit beteken die […]
# Die DA sê hy sal ondersoek instel oor hoe die Openbare Beleggingskorporasie miljarde verloor het deur roekelose beleggings in sy Isibaya-fonds. Die geld was geoormerk vir regeringspensioene en ander staatsdoeleindes. Die fonds het ongeveer 4,45-miljard-rand belê in 15 maatskappye en beleggings wat ʼn Interne Opbrengskoers van minus-100-persent aangeteken het. Dit beteken elke sent wat […]
# Die voorsitter van die Amerikaanse Federale Reserweraad, Kevin Warsh, sê hy stel ‘n hervormingsagenda bekend wat sal bepaal hoe die sentrale bank sy monetêre beleid bestuur en kommunikeer. Federale goewerneurs het daarvoor gestem om die rentekoers vir die vierde opeenvolgende vergadering bestendig te hou met die riglyn-uitleenkoers van tussen 3,5- en 3,75-persent. Warsh, wat […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile beantwoord vandag vrae in die Nasionale Raad van Provinsies. Hy sal in sy hoedanigheid as voorsitter van die kabinetskomitee oor Justisie, Misdaadvoorkoming en Sekuriteit, en leier van Regeringsake in die Parlement, maatreëls uiteensit om korrupsie in die polisie op te spoor en te voorkom. Hy sal ook die Direktoraat vir Prioriteitsmisdade […]
# Sokker: Engeland het hul veldtog om die eerste keer in 60 jaar ʼn Wêreldbeker-titel te wen met ʼn 4-2-sege teen Kroasië in hul Groep L-wedstryd in Dallas afgeskop. Kaptein Harry Kane het twee doele aangeteken terwyl Jude Bellingham en Marcus Rashford Kroasië se twee gelykmakers in die tweede helfte uitgekanselleer het. In Houston het […]
# The IFP is calling on all eligible South Africans to come out in large numbers and register to vote this weekend, ahead of the 4 November local government elections. Nearly 24-thousand registration stations across the country’s four-thousand-488 municipal wards will open this weekend. The IFP says the elections present an opportunity for citizens to […]