# Motorsport: Die beroemde Formule Een-uitsaaier en gewese renjaer, Martin Brundle, het die Orde van die Britse Ryk ontvang. Die 65-jarige Brundle wat vereer is vir sy diens aan motorwedrenne en sportuitsendings, het die toekenning by Windsor-kasteel van prins William ontvang. Die Britse veteraan van 158 Grand Prix-wedrenne was deel van Sky Sports se F1-uitsendings sedert die kanaal in 2012 bekendgestel is. Brundle sê hy is gelukkig en bevoorreg om die eerbewys te ontvang:
Motorsport: F1-uitsaaier Martin Brundle ontvang Orde van die Britse Ryk van Prins van Wallis [KLANK]
ENG BrundleOnAward