# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, verwelkom die Zimbabwiese owerhede se besluit om die verbod op die invoer van mielies en ander graansoorte op te hef. Die minister beskryf dit as ‘n belangrike stap in die rigting van die versterking van streeksvoedselsekerheid en ekonomiese samewerking. Die departement se woordvoerder, Joylene van Wyk, sê die landbousektor floreer op voorspelbaarheid en doeltreffendheid, en beperkende handelsmaatreëls lei té dikwels tot skeefgetrekte markte wat die verbruiker benadeel:
Minister Steenhuisen verwelkom opheffing van Zimbabwiese mielie-invoerverbod [KLANK]
AFR JoyleneonMaizeImport