Skip to content

Minister Steenhuisen sê handel met Amerika is tot voordeel van albei lande [KLANK]

# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, waarsku dat dit nadelig sal wees vir albei lande as Suid-Afrikaanse toegang tot Amerikaanse markte beperk moet word nadat die VSA verlede week eensydige tariewe van 30-persent op Suid-Afrikaanse uitvoere ingestel het. Hy sê die tariewe is nie net van toepassing op Suid-Afrika nie, maar het ‘n uitwerking op meer as 130 handelsvennote met wie Amerikaanse verbruikers te doen kry:

ENG SteenhuisenonBenefits