# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, lei vandag ʼn spesiale viering ter ere van Katrina Essau by die Upington Inn in die Noord-Kaap. Sy word wyd erken as ʼn lewende menslike skat en gerespekteerde figuur in die bewaring van die N|uu-taal en Khoi-San-kultuurerfenis. Die departement se woordvoerder, Stacey-Lee Khojane, sê die geleentheid sal hulde bring aan Essau se buitengewone pogings om die N|uu-taal en Khoi-San-letterkunde en -kultuur te bewaar en te bevorder:
Minister McKenzie vereer Katrina Essau vir haar bydrae om die N|uu-taal te bewaar [KLANK]
ENG Stacey-LeeonOumaKatrina