# Die Minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, David Maynier, verwelkom die skuldigbevinding van ‘n man wat vyftig beskermde papegaai-eiers uit Suid-Afrika wou smokkel. Hy is op O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Gauteng vasgetrek toe hy probeer het om die land met die eiers te verlaat. Maynier sê die Thaise burger is tot vyf jaar tronkstraf of ‘n boete van 500-duisend-rand gevonnis. Hiervan moet 300-duisend-rand aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut betaal word vir die versorging van die eiers:
Minister Maynier sê skuldigbevinding oor papegaai-eiers is oorwinning vir wetstoepassing [KLANK]
ENG MaynierOnWildlifeCrime